AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA, VSA werk saam oor voëlgriep

Suid-Afrika is genooi om deel te neem aan ’n projek om voëlgriep wêreldwyd te bestry.

’n Stam van voëlgriep (Avian Influenza) het die land se volstruisbedryf sedert April 2011 in sy greep en het die bedryf al hoofbrekens besorg.

Die siekte was een van die hoofbesprekingspunte in ’n vergadering tussen Amerikaanse rolspelers en me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, in Kaapstad.

Die doel van die vergadering was om besprekings oor kwessies, soos regerings in Afrika, ekonomiese betrokkenheid, ontwikkeling, voedselsekerheid en gesondheid tussen beamptes van beide lande aan te moedig. Senator Chris Coon het die vergadering gelei. Hy verteenwoordig die agtste grootste pluimveeproduksiestaat in Amerika.

Gesondheid van voëls
Een van die uitkomste van die vergadering was om die aantal Suid-Afrikaanse beamptes wat opleiding oor pluimveesiektes by die Universiteit van Delaware, te vermeerder.

Coon het ook ’n uitnodiging aan plaaslike amptenare gerig om deel te neem aan die internasionale program wat daarop gemik is om die uitdagings van dié siekte aan te spreek.

Die verbetering van die gesondheid van voëlswerms wêreldwyd en die minimalisering van die voorkoms van voëlgriep en die verspreiding daarvan na ander lande, is van die fokuspunte van die program.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
+0.8%
Rand - Pond
19.27
+0.3%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,636.75
+0.9%
Silwer
18.70
+1.9%
Palladium
2,099.50
+2.8%
Platinum
863.00
+1.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,627
+0.6%
Alle aandele
64,031
+0.6%
Hulpbronne 10
56,752
+1.0%
Industriële 25
79,455
-0.1%
Finansiële 15
14,214
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot