AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA wette laat beleggers na elders verkas

Nuwe wette wat die landbou en intellektuele eiendomsreg raak, laat beleggers na ander Afrika-lande en die Arabiese Emirate verkas.

Aansienlike buitelandse en plaaslike beleggings is nodig om ekonomiese groei in Suid-Afrika te verhoog en daarvoor moet eiendomsregte beskerm word en beleggings winsgewend kan wees, sê dr. Frans Cronje, uitvoerende hoof van die SA Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV).

Hy het in Pretoria by die bekendstelling van voorstelle deur die SAIRV vir 'n Nuwe Groei-Strategie vir Suid-Afrika (NGS) beklemtoon dat Suid-Afrika in ernstige ekonomiese moeilikheid is en ekonomiese groei vir elkeen in die land nou van deurslaggewende belang is.

“Die toenemende bedreiging van eiendomsregte is veral duidelik in nuwe wette en beleid wat onder meer die landbou, mynbou en intellektuele eiendomsreg raak. Dit veroorsaak dat beleggers hulle na ander lande wend, soos Ethiopië, Zambië, Nigerië en die Verenigde Arabiese Emirate.”

Versterk eiendomsreg

Om eiendomsreg te versterk moet buitelandse beleggers groter beskerming binne wetgewing geniet, onteieningswette moet in lyn met die Grondwet gebring word, grondplafonne moet laat vaar word, sowel as die staat se voorneme om buitestedelike grond in bewaring te hou.

Die NGS is geskoei op vier stappe wat mekaar moet opvolg en binne twee jaar geïmplementeer kan word. Eerstens moet beleggings gelok word sodat die ekonomiese groeikoers kan verhoog; tweedens moet infrastruktuur uitgebrei en onderhou word vir verdere ekonomiese uitbreiding; derdens moet ekonomiese groei in werksgeleenthede omskep word en vierdens moet hulp en maatskaplike bystand aan agtergeblewenes verskaf word.

Cronje sê as sake aangaan soos nou, is Suid-Afrika se beste vooruitsig om teen 2019 'n groeikoers van 2% te hê, terwyl dit ook moontlik is om dan diep in 'n resessie te wees. 'n koers van 7% is nodig om voorspoed te bewerk en 'n miljoen werksgeleenthede per jaar te skep.

 Regering se skuld verdubbel

“Sedert 2008 het die Regering se skuld bykans verdubbel en net die rente hierop is R150 miljard per jaar – soveel soos die gesondheidsbegroting. In 2001 was daar 312 werkende mense vir elke 100 wat maatskaplike toelaes ontvang het. Nou is dit 80 vir elke 100 met toelaes.”

Mnr. Magnus Heysteck, beleggingstrateeg van Brenthurst Wealth, het by dieselfde geleentheid gewys op die staat se krimpende belastingbasis. “Daar is net 3,9 miljoen belastingbetalers waarvan 'n skrale 103 000 tot 26% van alle persoonlike belasting betaal.”

Hy beskou werkloosheid as een van die land se grootste probleme. Daar is 5,7 miljoen werklose mense wat kan toeneem tot 10 miljoen teen 2020.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot