AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Saadbedryf toon ’n puik omset

Die Suid-Afrikaanse saadbedryf se omset het die afgelope jaar tot amper R3,6 miljard gestyg.

Die Suid-Afrikaanse saadbedryf se omset het die afgelope jaar tot amper R3,6 miljard gestyg – 10% hoër as die vorige jaar. Meer as 70% daarvan was saad vir akkerbougewasse, 17% was groentesaad en 8% weiding- en voergewassaad.


Afgevaardigdes op die kongres van die Suid-Afrikaanse Nasionale Saadorganisasie (Sansor) buite Kleinmond in die Wes-Kaap het gehoor dat die gebruik van geneties gemodifiseerde (GM) saad by sekere gewasse sterk gevestig is.


Alle katoensaad wat gebruik word, is GM saad, terwyl 85% van alle sojasaad en 77% van alle mieliesaad GM saad is. Hoewel dit volgens mnr. Gerrie Reitsma, hoofbestuurder van Sansor, die vertroue van boere in biotegnologie toon, is daar talle markte waar daar steeds ’n vraag is na bastersaad wat met tradisionele metodes geteel is.


Daar is die vorige seisoen aansienlik minder mielies geplant, maar die toename in aanplantings van sojabone (34%) en sonneblomme (56%) het opgemaak vir die verlaging in die oppervlakte wat met mielies beplant is.


Ontevrede oor heffing

Mnr. Brian Lever, voorsitter van die voersaadafdeling, sê Sansor se sekretariaat is “erg” gekant teen ’n statutêre heffing van 60c per kg op lusernsaad. Die Nasionale Landboubemarkingsraad is van hul teenkanting verwittig.


“Dit is gevaarlik om heffings te betaal op een soort saad, want dit sal die begin van die einde wees.” Lever het ook aangekondig dat Suid-Afrika nou toegelaat word om lusernsaad uit te voer.


Die land kan ook deelneem aan die graansaadskema van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO). Reitsma sê dit beteken dat alle Suid-Afrikaanse saad wat ingevolge die OESO-skema geproduseer word, voldoen aan standaarde wat internasionaal aanvaarbaar is.


28 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot