AFGRI
BEAN
22 Okt
-
6602
0,00
CORN
22 Okt
-
3085
0,00
SOYA
22 Okt
-
7266
0,00
SUNS
22 Okt
-
10911
0,00
WEAT
22 Okt
-
5681
0,00
WMAZ
22 Okt
-
3146
0,00
YMAZ
22 Okt
-
3284
0,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Saai stel alternatiewe vir landboufinansiering bekend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: Amelia Genis
Foto: Amelia Genis
Die ineenstoring van die Land Bank het tot gevolg dat alternatiewe bronne vir landboufinansiering gevind moet word, sê dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai.

Weens die ineenstoring van die Land Bank, wat ’n finansieringsvakuum gelaat het, bly landboufinansiering een van die grootste knelpunte vir Suid-Afrikaanse boere, sê dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai.

Saai het onlangs tydens ’n webinaar ’n aantal inisiatiewe van verskillende instellings uit die private sektor wat hierdie gaping probeer vul, aan boere en landbou-ondernemings bekend gestel.

Volgens De Jager het handelsbanke reeds begin om finansiering te bied aan honderde voormalige Land Bank-kliënte en hulle probeer steeds maniere vind om voormalige kliënte te betrek.

“Dit kos die boer wel ’n bietjie meer. Die handelsbanke het dus op die groter boere gekonsentreer en daarin geslaag om ’n paar van die sterkste en mees gevestigde boere as kliënte te kry. Dit maak dit vir die kleiner en mediumgrootte boere nóg moeiliker om finansiering te bekom.”

Hy sê sommige koöperasies en insetverskaffers het daarin geslaag om buitelandse finansiering te bekom om die Land Bank as oorspronklike lener te vervang. Hierdie proses het sy eie risiko’s, soos wisselvallige wisselkoerse, en dit het hierdie koöperasies bykans vyf jaar gekos om kanale te skep en prosesse in werking te stel voordat hierdie finansiering beskikbaar gemaak kon word.

’n Ander opsie wat volgens hom op korter termyn beskikbaar is, is die vooruitkoop van produkte, veral by invoerders van die Verenigde Arabiese Emirate en elders in die Midde-Ooste. “Daar is ’n oorvloed geleenthede hier, maar dit is ’n druppel aan die emmer om landwye voedselsekerheid in Suid-Afrika te verseker.”

Rabobank, ’n koöperatiewe bank in Nederland wat ook in ’n aantal buurlande en elders in Afrika teenwoordig is, het sy gewilligheid en voorwaardes vir uitbreiding na die Suid-Afrikaanse landbousektor aangedui. “Op lang termyn sal die droom verwesenlik kan word om ’n koöperatiewe bank in Suid-Afrika te vestig wat aan die boere self sal behoort.”

Hy sê namate planttyd nader kom, raak boere al hoe meer desperaat vir finansiering aangesien daar sonder finansiering geen produksie sal wees nie.

Kontak info@saai.org vir nog inligting oor van die bogenoemde opsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Happy go lucky
Sense humour witty funny just enjoy being me enjoy each and every day to best I can and take it ad it comes
Nuwe hoofstuk
Geskei ~ Enkel ~ Mollig ( en nee, ek gaan nie myself op n dieet sit vir n man en maer word nie, soek dan vir jou n maer poppie. Gemaklik met myself soos ek is) ~ 1. 67m, donker...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot