AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4900
20,00
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10195
-15,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4925
33,00
YMAZ
05 Okt
-
4865
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Saailing-kweker is Gauteng se Jongboer van die Jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. David Jenkins, hier saam met sy vrou, Kerrin, is Agri Gauteng se Jongboer vir 2022. Jenkins se boerdery, Plantforum, lewer onder meer groentesaailinge. Foto: Gerrit Bezuidenhout
Mnr. David Jenkins, hier saam met sy vrou, Kerrin, is Agri Gauteng se Jongboer vir 2022. Jenkins se boerdery, Plantforum, lewer onder meer groentesaailinge. Foto: Gerrit Bezuidenhout
Agri Gauteng het sy Jongboer vir die Jaar vir 2022 op ’n luisterryke geleentheid by die Diamond Lodge in Cullinan aangewys.

Mnr. David Jenkins, eienaar van Plantforum, ’n spesialisgroentesaailingkweker wat onder meer ook eetbare blomme lewer, is as die wenner aangewys. Benewens groentesaailinge en blomme lewer Plantforum ook blomsaailinge, kruie, ornamentele plante, mikrogroente en babagroente.

“Daar was vanjaar baie sterk mededinging om die titel met al drie finaliste wat uitstaande boere in hul onderskeie gebiede is,” het mnr. Thinus van Zijl, hoofbestuurder van Agri Gauteng, gesê. Die ander finaliste was mnre. Richard Venema van Venema Broers Simbras naby Tarlton en Stephan Potgieter van Heidelberg.

’n Spesialiskwekery

Jenkins het gesê hy het die spesialis-kwekery in 2008 oorgeneem nadat dit aanvanklik as gewone kwekery begin is. “Dit is ’n familiebesigheid met uitgebreide produksie van groentesoorte en blomme, terwyl ons ook die afgelope twee jaar in die kannabis-bedryf betrokke begin raak het. Trouens, ons het ons kannabis-produksiepermit sowat drie maande gelede gekry.”

Hy dring nou deur na die nasionale Jongboer van die Jaar-kompetisie wat teen die einde van die jaar aangebied sal word. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.25
-0.1%
Rand - Euro
17.65
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,714.51
-0.7%
Silwer
20.70
-1.8%
Palladium
2,295.50
-1.2%
Platinum
927.00
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,424
-0.7%
Alle aandele
65,846
-0.7%
Hulpbronne 10
63,660
-1.4%
Industriële 25
79,730
-0.4%
Finansiële 15
14,020
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot