AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10008,8
-107,20
CORN
20 Mrt
-
4485
-16,00
SOYA
20 Mrt
-
8490
-118,00
SUNS
20 Mrt
-
9770
-270,00
WEAT
20 Mrt
-
6566,2
-48,80
WMAZ
20 Mrt
-
3953
-35,00
YMAZ
20 Mrt
-
4189,8
-11,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Saak oor mineraalregte uitgestel

Grondeienaars wat voorheen mineraalregte besit het, sal waarskynlik nie voor volgende jaar weet of hulle op vergoeding daarvoor geregtig is nie.

Grondeienaars wat voorheen mineraalregte besit het, sal waarskynlik nie voor volgende jaar weet of hulle op vergoeding daarvoor geregtig is nie.


Agri SA se saak teen die Minister van Mynwese oor die gemene reg van grondeienaars oor die mineraalregte in hul grond is onverwags uitgestel. Dit is omdat regter H. Fabricius vroeër vandeesmaand teruggestaan het vanweë ’n regsmening wat hy vroeër uitgespreek het oor ’n kwessie wat verband hou met die saak.


Die saak is van 4 tot 6 Oktober in die Noord-Gautengse Hooggeregshof aangehoor. Agri SA voer aan grondeienaars is van hul gemene reg op mineraalregte in hul grond ontneem deur die Wet op die Ontwikkeling van Minerale- en Petroleumhulpbronne (MPRA).


Volgens Agri SA kom dit neer op onteiening waarvoor vergoeding ter sprake is. Die staat ontken dit is onteiening en voer aan die Minister van Mynwese is slegs die “bewaarder” van die regte.


Die saak sal nou van vooraf aangehoor moet word wanneer dit na verwagting teen die einde van Februarie volgende jaar hervat word, sê mnr. Hans van der Merwe, uitvoerende direkteur van Agri SA.


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 12 November 2010.


8 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.59
-1.0%
Rand - Pond
22.66
-1.3%
Rand - Euro
19.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.40
-0.9%
Rand - Jen
0.14
-2.3%
Platinum
966.86
-0.2%
Palladium
1,390.86
-1.5%
Goud
2,003.00
+0.7%
Silwer
22.59
-0.0%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
66,821
-0.3%
Alle aandele
72,290
-0.3%
Hulpbronne 10
64,314
+2.3%
Industriële 25
96,473
-0.6%
Finansiële 15
14,714
-2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot