AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

'Saamstaan druis ni

As boere hul kragte saamsnoer om gesamentlik te beding en teen die laagste koste in 'n markbehoefte te voorsien, druis dit nié in teen die beginsels van die vrye mark nie.

"Boere moet egter versigtig wees vir nismarkte, omdat dit pieperige goed is wat nooit vir lank nismarkte bly nie." Dit is die mening van mnr. Corwyn Botha, besturende direkteur van WPK Landbou.

Hy het onlangs op Beecon 2002 op Klapmuts met byeboere oor landboubesigheid gepraat en gesê hy hou nie van die uitdrukking wat na besighede verwys as organisasies nie. "Organisasies maak gewoonlik nie geld nie. As 'n mens in 'n organisasie betrokke is om te organiseer, is dit sy fokus. As jy egter in 'n besigheid betrokke is wat besigheidsin moet maak, sal jy glo dat jou besigheid sin maak wanneer hy geld maak."

Beheerrade is volgens mnr. Botha aanvanklik as produsente-organisasies gestig, maar hulle het hulself "ongelukkig tot massiewe burokrasieë en intense kruissubsidie georganiseer."

In die tyd toe die rade afgeskaf is, sê mnr. Botha, het individue begin glo as elkeen sy eie paadjie stap, dit tot 'n Utopie vir almal sal lei.

"Ek wil egter nog die enkele boer sien wat alleen volhoubaar meer geld sal maak as wanneer hy sou saamwerk in 'n groep produsente met 'n gemeenskaplike belang."

Mnr. Botha sê in die huidige ekonomiese toestande kan boere hulself nie afsonder nie en is hulle ook nie beskermd nie. Daarom moet hulle kragte saamsnoer sodat individuele kundigheid oor produksie versterk kan word deur gesamentlike bemarking en volhoubare voorsiening aan markte.

"Sodra 'n markplek volhoubaar 'n uitstekende produk ontvang wat in die verbruiker se behoeftes voorsien, sal die vraag daarna toeneem. Dit sal altyd tot gunstige produksiemoontlikhede op die lang termyn lei," sê mnr. Botha.

2 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot