AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

SACAU steun GMO’s

Die Suider-Afrikaanse Konfederasie van Landbou-unies steun geneties gemodifiseerde gewasse as 'n maniere om voedselsekerheid te bewerkstellig.

Die Suider-Afrikaanse Konfederasie van Landbou-unies (Sacau) steun geneties gemodifiseerde (GM) gewasse as een van die maniere om voedselsekerheid in die streek te bewerkstellig.


Dié besluit is tydens ’n beleidskongres oor GM gewasse geneem. Die vergadering het by die Riviera on Vaal-hotel in Vereeniging plaasgevind. Mnr. Doug Taylor-Freeme, voorsitter van Sacau, is verheug oor dié ontwikkeling.


“Ek dink alle kante van die argument (vir en teen biotegnologie) is aangehoor en ons lede het baie insig daaroor gekry. Ons sal op grond van die besprekings ’n beleid formuleer. Dit is egter belangrik dat ons lede daardie dokumentasie dan moet inspan en sorg dat dit nie iewers op ’n rak stof vergaar nie.”


Samewerking


Sacau is van plan om nou saam te werk met die Alliansie vir Kommoditeitsverhandeling in Oos-en Suider-Afrika (Actesa), die Gemeenskapsmark vir Oos- en Suider-Afrika (Comesa) en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) om die verbouing van GM gewasse op die kontinent te bemark.


Suid-Afrika is tans die enigste land in Suider-Afrika waar GM gewasse aan boere beskikbaar gestel word. Die proses om GM tegnologie te bekom is reeds elders van stapel gestuur.


Mnr. Ismael Sunga, uitvoerende hoof van Sacau, sê die beleid sal dit duidelik stel dat GM tegnologie een van die maniere is om voedselprobleme in die streek te oorkom. “Die tegnologie verbreed boere se keuses. Die kongres respekteer egter verbruikers se keuse om te eet wat hulle wil eet.”


Fokus op feite


Sacau het verder besluit dat debatte oor GM gewasse op ’n feitlike grondslag, eerder as ’n emosionele grondslag, moet geskied. Boere moet verder direk betrokke wees by toetse sodat die tegnologie aan hul behoeftes sal voldoen.


“Dit is deurgaans van die uiterste belang dat onafhanklike navorsing en toetse deurgaans gedoen moet word. Ons moet verseker dat dié navorsing kredietwaardig is sodat dit die mark kan gerusstel met wat gebeur,” sê Sunga.


“Dit is belangrik dat die belange van boere altyd ’n voorkeursaak bly. Ons moet ook seker maak dat die ernstige kwessie van armoede in die beleid aangepak word.”


19 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Passievolle lewenslustige omgee persoon.
Passievol en lewenslustige. Weet hoe om die lewe te geniet. Die lewe is hopeloos te kort vir drama. Bou die toekoms wat ek vir myself wil he. Baie om te bied aan die regte...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot