AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Sacau woon Nampo by

Sowat 50 senior landbouleiers van oor die hele Suider-Afrika heen sal vandag ’n draai by Nampo maak.

Sowat 50 senior landbouleiers van oor die hele Suider-Afrika heen sal vandag (Donderdag) ’n draai by Nampo maak.


Mnr. Doug Taylor-Freeme, voorsitter van die Suider-Afrikaanse Konfederasie van Landbou-unies (Sacau), sê die organisasie se jaarkongres is vanjaar juis só gereël dat dit met dié landbou-skou oorvleuel.


Blootstelling


“Ek wil graag hê dat lede van ander lande ’n bietjie blootstelling moet kry aan die wyse waarop Suid-Afrika se boere boer.”


Mnr. Deon Theron, voorsitter van Zimbabwe se Commercial Farmers’ Union, sien baie uit daarna om die skou te besoek. “Die laaste keer toe iemand in Zimbabwe ’n nuwe trekker gekoop het, was tien jaar gelede. Ons het bloot nie die kapitaal om nuwe toerusting te koop nie. Tog sal dit lekker wees om te sien wat uitgestal word en net die atmosfeer te ervaar.”


Bevordering van landbou


Sacau verteenwoordig 15 landbou-unies in 11 lande. Agri SA en Nafu is Suid-Afrika se lid-unies. Die konfederasie is toeganklik vir alle nasionale landbou-unies en streekskommoditeitsorganisasies in Suider-Afrika.


Die oogmerk van die organisasie is om die landbou in die streek te bevorder en die vermoë van lid-unies te versterk deur boere in die streek en internasionaal ’n kollektiewe stem te gee.


19 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot