AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sagtevrugtebedryf beloon uitnemendheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Lucille Botha
Foto: Lucille Botha
Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf se jaarlikse toekennings is Vrydag 10 September oorhandig.

Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf het op Vrydag 10 September tydens sy 46ste jaarlikse toekennings individue beloon wat vanjaar te midde van moeilike omstandighede uitnemendheid behaal het. Die toekennings is op ’n klein geselligheid op die plaas Bernheim buite die Paarl oorhandig.

Volgens mnr. Jacques Jordaan, voorsitter van die toekenningskomitee en uitvoerende hoof van die Inmaakvrugteprodusentevereniging, speel die toekennings ’n belangrike rol in die behoud van die bedryf se moraal. “Die toekennings motiveer en inspireer mense om hul doelwitte na te streef en daardeur ’n bedryf te bou wat ’n groot mededinger in die internasionale vrugtebedryf is.”

Jordaan sê die manier hoe die bedryf probleme weens die covid-19-pandemie aangepak het en voortgegaan het met produksie, oes en verpakking sonder om die waardeketting te onderbreek, bewys dat dit ’n bedryf met karakter en ’n sterk ruggraat is. “Die landbou gaan oor mense en daarom is dit gepas om erkenning te gee aan die mense wat die bedryf maak wat dit is.”

Vanjaar se wenners is:

Algemene landbouwerker – Mnr. Xolani Nameko, Kromfontein, Dutoit Agri

Spesialis-landbouweker – Mnr. Gert Jantjies, Kromfontein, Dutoit Agri

Gevorderde landbouwerker – Mnr. Dumisani Jackson Booi, Graymead, Fruitways

Nuwe generasie-toekenning – Mnr. Ricard Myburgh

Izethelo-mediatoekenning – Me. Carolize Jansen

Navorsing- en tegnologietoekenning – Mnr. Gariep Watch

OSH Reinecke-bedryfsleiertoekenning – Mnr. Johannes Fourie

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,712.57
-0.0%
Silwer
20.78
+0.6%
Palladium
2,267.19
+0.2%
Platinum
925.43
0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot