AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sakevertroue op sy hoogste vlak

Die sakevertroue van landboubesighede in Suid-Afrika toon vir die derde kwartaal van 2002 'n toename van 10,61 % teenoor dieselfde tyd verlede jaar, blyk uit die Landboubesigheidskamer (LBK) se Landbousakevertrouensindeks, wat deur die LBK met die samewerking van die Absa-Leerstoel in Agribesigheidsbestuur aan die Universiteit van Pretoria, opgestel word.

Ten opsigte van verlede kwartaal (tweede kwartaal 2002) word 'n toename in sakevertroue van plaaslike landboubesighede van 9,45 % geregistreer. Dit is goeie nuus vir die landbou se sakeomgewing, veral omdat hierdie 'n volgehoue stygende neiging in sakevertroue is.

Hierdie toename in sakevertroue van agribesighede word hoofsaaklik gedryf deur baie gunstige verwagtings oor landboutoestande en produkpryse. Hoewel die pryse van ingevoerde produksiemiddels weens die swakker wisselkoers steeds styg, behoort die netto effek groter kontantvloei en winste in die landbou mee te bring.

Dit is belangrik dat boere en agribesighede hierdie beter kontantvloei reg bestuur en nou skulde delg. Daar is ook 'n sterk verwagting van 'n afname in die debiteurevoorsiening van slegte skuld by agribesighede.

Faktore wat die indeks ongunstig beïnvloed, is die voorgesette verwagting van 'n styging in finansieringskoste. Die verwagte groei in inflasie het hiermee te doen. Die impak van die verskeie faktore op sakevertroue word in die tabel getoon.

Die LBK-Landbousakevertrouensindeks - 2002

3de kwartaal 2002 teen-
oor 3de kwartaal 2001
(3de kwartaal 2001 = 100)
3de kwartaal 2002 teen-
oor 2de kwartaal 2002
(2de kwartaal 2002 = 100)
Omset

134.63

103.04

Netto bedryfsinkomste

131.68

112.00

Indiensname

125.00

87.50

Kapitaalinvestering

101.03

100.80

Ekonomiese groei in Suid-Afrika

143.84

153.52

Volume uitvoer

112.00

99.83

Algemene landboutoestande

116.25

104.62

Markaandeel van die besigheid

108.29

114.17

Toename in debiteurevoorsiening vir slegte skuld

69.47

82.13

Toename in Finansieringskoste

351.43

96.26

Algehele indeks

110.61

109.45

9 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.51
-0.2%
Silwer
20.68
+0.1%
Palladium
2,292.00
+1.3%
Platinum
940.00
+1.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,451
+0.1%
Alle aandele
65,857
+0.0%
Hulpbronne 10
63,352
+0.1%
Industriële 25
79,983
-0.1%
Finansiële 15
14,051
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot