AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SAKP-leier nuwe LUR vir landbou in KZN

KwaZulu-Natal se departement van landbou het die provinsiale leier van SAKP as die nuwe LUR vir die landbou aangestel.

KwaZulu-Natal (KZN) se provinsiale sekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP), mnr. Mthemba Mthembu, is na struwelinge in die drieparty-alliansie en ’n skommeling in die ANC-leierskap in die provinsie, as die nuwe LUR (leier van die uitvoerende raad) vir die landbou in die provinsie aangestel.

Mnr. Phenias Gumede, die ondervoorsitter van Kwanalu meen nie dit was ’n stap deur die ANC om politiese redes nie, maar meen tog dat die aanstelling goed sal wees vir die politiese situasie in die provinsie.

“Kwanalu het ’n baie goeie verhouding gehad met mnr. Cyril Xaba (die voormalige LUR vir die landbou in die provinsie) en ek glo dat ons met mnr. Mthembu ook ’n goeie verhouding sal kan bou. Mthembu was vir lank die voorsitter van die landbouportefeuljekomitee in die provinsiale kabinet, so hy het goeie kennis en agtergrond van die bedryf. Dit was slim van die ANC om hom in die LUR-pos aan te stel, om die politieke balans in die provinsie te bevorder.”

Mthembu het die ANC in KZN sterk gekritiseer die afgelope tyd. “Ek reken Mthembu het die wysheid om voort te gaan met sy politiese dryf en nie in te meng met die administratiewe sake van die departement nie. Daar is ’n baie goeie hoof van departement in plek (dr. Siphiwe Mkhize) wat die goeie werk van die departement kan voortsit. Ek glo Mthembu sal hom die vryheid gee om sy werk te doen,” het Gumede gesê.

Volgens mnr. Cyril Xaba is die droogte Mthembu se grootste uitdaging, gevolg deur die uitdaging om ’n brug te bou tussen kommersiële landbou en opkomende boere en ook die sosiale dinamika van nedersettings op grondhervormingplase en gemeenskappe op Ngonyama-trustgrond.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
-0.7%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,718.05
-0.5%
Silwer
20.71
-1.7%
Palladium
2,258.14
-2.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot