AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Samewerking bevorder groei vir ondernemings in swart besit

akkreditasie
Die gebou by die LNR Nietvoorbij-kampus wat die nuwe tuise vir wynhandelsmerke in swart besit gaan wees. Foto: Verskaf
Die gebou by die LNR Nietvoorbij-kampus wat die nuwe tuise vir wynhandelsmerke in swart besit gaan wees. Foto: Verskaf
Die Suid-Afrikaanse wynbedryftransformasie-eenheid (Sawitu) het die eerste stap gedoen om ’n volhoubare toekoms vir ondernemings in swart besit te verseker.

Die Suid-Afrikaanse wynbedryftransformasie-eenheid (Sawitu) het die eerste stap gedoen om ’n volhoubare toekoms vir ondernemings in swart besit te verseker met die ondertekening van ’n huurooreenkoms met die Landbounavorsingsraad (LNR) wat ruimte in die Nietvoorbij-kelderkompleks vir die ontwikkeling van ’n handelsmerktuiste vir ondernemings in swart besit verseker.

Hierdie inisiatief vervul ’n sleutelrol om die speelveld van bemagtiging vir handelsmerke in swart besit in die wynbedryf te verander.

Me. Joyene Isaacs, voorsitter van die LNR-raad, sê die ooreenkoms is ’n uitstekende voorbeeld van wat bereik kan word deur kreatief te dink. Volgens haar wys ’n vennootskap tussen die wynbedryf en die LNR wat behaal kan word.

“Die vernuwing van die Nietvoorbij-kelderkompleks het ’n waardevolle geleentheid vir Sawitu en die LNR gebied om saam te werk om te help met die doeltreffende en versnelde transformasie van die wynbedryf deur opleiding, navorsing en kapasiteitsontwikkeling.

“Ons is baie opgewonde om hierdie historiese reis te onderneem, kennis uit te ruil en van mekaar te leer om groei in die wynbedryf moontlik te maak en terselfdertyd die breër Suid-Afrikaanse samelewing te bevoordeel.”

Mnr. Tshililo Ramabulana, voorsitter van Sawitu, sê hierdie tipe inisiatiewe sal transformasie, ondernemingsontwikkeling en vaardigheidsontwikkelingsteikens in die wynbedryf bevorder. Die wynproe-en-kelderkompleks is onlangs opgeknap en omskep in ’n moderne, multifunksionele kompleks wat Sawitu se visie vir die handelsmerktuiste eggo.

Me. Wendy Petersen, bedryfsbestuurder by Sawitu, sê die meeste wynhandelsmerke en entrepreneurs in swart besit het nie ’n plek van hul eie wat hul identiteit weerspieël nie.  “Deur samewerking met die LNR skep Sawitu daardie ruimte vir hulle.”

Volgens Petersen het Sawitu veral die ligging van die kelderkompleks aanloklik gevind. “Stellenbosch is ’n gewilde toeristedorp en is bekend om sy gevestigde wynroete en geskiedenis.  Dit gee ons opkomende wynhandelsmerke en entrepreneurs ’n groter besigheidsvoordeel, anker hulle in ’n landboutoerisme-omgewing en maak hulle deel van die Suid-Afrikaanse wynbedryf se geskiedenis.

“Die historiese gebou waarin die nuwe handelsmerktuiste geleë sal wees, word omring deur pragtige wingerde en kyk uit oor die plaaslike gemeenskap en nabygeleë informele nedersetting. Dit vertoon twee wêrelde wat so verskillend is, tog bestaan dit in dieselfde ruimte.

“Ons glo dat die sukses van hierdie inisiatief op ’n stewige grondslag gebou is. Dit was ook baie belangrik dat ons die verwagtinge van die entrepreneurs bestuur en dat ons almal die teikens en verwagtinge verstaan.”

Sawitu het die afgelope twee jaar die mees geskikte verskaffers en diensverskaffers gewerf en ooreenkomste is met hulle beklink. Die rolle en verantwoordelikhede van al die belanghebbendes is duidelik gemaak, prestasieaanwysers en meetbare teikens is vasgestel en die entrepreneurs wat uit die aanvanklike fase van hierdie sakemodel voordeel sal trek, is beoordeel.

“Daar is nog baie werk wat gedoen moet word voordat die handelsmerke kan intrek en begin handel dryf, maar ons is opgewonde om so ver te kon kom en sien uit na die volgende ontwikkelingsfase,” sê Petersen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot