AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Samewerking met grondhervorming bepleit

Groter samewerking met grondhervorming tussen kommersiële boere, die georganiseerde landbou, die Regering en ander betrokkenes is op die jaarkongres van Agri Noord op Alldays bepleit.

Mnr. Kiewiet Ferreira, voorsitter van Agri SA se provinsiale kamer, het gesê die Regering kan nie alleen grondhervorming laat slaag nie. Dit is 'n belangrike sleutel tot landelike ontwikkeling en die verskillende belanghebbendes behoort samesprekings te hou om 'n gesamentlike standpunt te vorm. By grondhervorming moet natuurlike hulpbronne voluit benut word ter wille van maksimum volhoubare ekonomiese produksie.

Mnr. Edward Vorster, uittredende voorsitter van Agri Noord, het gesê 'n gesamentlike visie oor grondhervorming is tussen die boere, die georganiseerde landbou en die Regering nodig. Grondhervorming en boerontwikkeling het die afgelope jaar die meeste aandag by dié landbou-unie gekry, omdat Zimbabwe aan die provinsie Limpopo grens. Agri Noord steun die Regering se plan vir grondhervorming en plaas klem op boerontwikkeling.

Dr. Eckhart Kassier, landboukonsultant, het gesê kleinboerontwikkeling is nie geslaagd nie. In talle gevalle waar hulle grond ontvang, word hulle in 'n armoede-lokval geplaas waaruit hulle nie kan ontsnap nie, want hulle het nie noodwendig die kennis en ervaring om met welslae te boer nie. Alle betrokkenes moet hand bysit om grondhervorming te laat slaag, veral kommersiële boere.

Dr. Aaron Motsoaledi, Limpopo se minister van landbou, het gesê mense is verniet bang die Regering gaan grond onteien, soos in Zimbabwe. Die Grondwet het duidelike riglyne oor grondhervorming. Swart ontwikkelende boere moet hulp by blanke kommersiële boere vra om te help om hulle op te lei.

Mnr. M. Mokono, grondeisekommissaris in Limpopo, het gesê 'n gedeelde visie moet vir almal 'n uitdaging wees. Die program moet egter minder verwarrend wees en vinniger beweeg. Terwyl dit nodig is om grond aan swartes te gee, moet almal besef daardie grond moet volhoubaar produktief benut word. Dus moet die nuwe grondeienaars ondersteun word.

"Grondbesit waarborg nie noodwendig sukses nie. Die huidige proses van grondhervorming is om 'n katastrofe te voorkom. In ons onderhandelings met blanke boere probeer ons om oplossings te kry, want die land het kommersiële boere vir voedselproduksie nodig," het mnr. Mokono gesê.

22 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.07
+1.6%
Rand - Euro
17.42
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.76
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,638.10
-0.3%
Silwer
18.54
-1.8%
Palladium
2,087.76
+0.7%
Platinum
861.00
+0.3%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot