AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

SA’ners boer reeds Julie in Kongo

Suid-Afrikaanse boere wat ’n lewe in die Kongo (Brazzaville) gaan maak, behoort reeds middel Julie in dié land grond te breek.

Suid-Afrikaanse boere wat ’n lewe in die Kongo (Brazzaville) gaan maak, behoort reeds middel Julie in dié land grond te breek.


Só sê mnr. André Botha, voorsitter van Agri Kongo. Botha sê hulle het Maandag (13 Junie) van die Republiek van die Kongo teruggekeer waar hulle van die laaste reëlings gaan tref het.


Hy sê tydens die reis het hulle vir onder meer leweringskontrakte en finansiering onderhandel, terwyl hulle ook kundiges ontvang het wat die grond, weiding en insekte vir hulle ontleed het.


Mielies en rys

Volgens Botha gaan die eerste groep boere wat na die Kongo toe uitbrei hoofsaaklik mielies en rys plant. Hy sê die onderskeie chemiese, weiding- en grondkundiges het die eerste plaas wat die Kongolese regering aan die boere gegee het, ontleed en aanbevelings oor bewerkingsmetodes, en dies meer, gemaak.


“Ons het reeds die eerste leweringskontrakte vir mielies vasgestel op rondom R2 400 per ton,” vertel Botha. Hy sê ’n groep van 17 boere berei hulle tans voor om teen dieselfde tyd heeltyds na die Kongo te verhuis en hulle op ’n plaas daar te gaan vestig.


Die eerste plaas van sowat 80 000 ha is aan die begin van die jaar aan Agri Kongo toegeken. Die grond is onder belangstellende boere verdeel, en onderhandelinge vir ’n tweede plaas is tans onderweg.  Kyk hier na foto's van dié plaas.


Plantasies

Botha sê tydens die onlangse reis het hulle ook ’n kontrak onderhandel vir vyf boere wat plantasies daar wil gaan vestig.


“Hulle het ’n bykomende 6 000 ha gekry waarop die vyf boere plantasies kan aanbring. Ons kon toe ook onderhandel dat dié groep die primêre leweraars word van ’n Chinese aanleg wat tans gebou word,” aldus Botha.


Lees hier meer oor boere wat planne maak om in ander Afrika-lande te gaan boer.


14 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot