AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10008,8
-107,20
CORN
20 Mrt
-
4483
-18,00
SOYA
20 Mrt
-
8490
-118,00
SUNS
20 Mrt
-
9449,8
-188,20
WEAT
20 Mrt
-
6585
-54,00
WMAZ
20 Mrt
-
3955
-33,00
YMAZ
20 Mrt
-
4167
-16,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

SAOG: Tribunaal se toekoms vaag

Terwyl menseregteskendings in Zimbabwe onverpoos voortduur, hang daar nou ook ’n vraagteken oor die toekoms van die SAOG se tribunaal. 

Terwyl menseregteskendings in Zimbabwe onverpoos voortduur, hang daar nou ook ’n vraagteken oor die toekoms van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se tribunaal, die streekhof wat Zimbabwe vir sy optrede veroordeel het.


Op die onlangse leiersberaad van die SAOG is daar besluit dat die rol en funksies van die tribunaal oor die volgende ses maande hersien moet word. Mnr. Athol Trollip, parlementêre leier van die DA, sê egter hy het betroubaar verneem dat die regters van die tribunaal van hul magte ontneem is.


“Die DA kan onthul dat die termyne van die tribunaal se regters nie deur die SAOG hernu is nie. Dié stap kom in effek daarop neer dat die tribunaal ontbind is,” het hy gesê. Hy beskou die hersiening van die tribunaal se rol en funksies bloot as ’n rookskerm om die ontbinding te verbloem.


Trollip beweer daardeur het die SAOG verseker dat die tribunaal nie verder oor die optrede van Zimbabwe se regering kan beslis nie en dat pres. Robert Mugabe se belange onbepaald beskerm word.


’n Beslissing in 2008 dat Zimbabwe se omstrede grondhervormingsprogram onwettig is en dat boere vergoed moet word, word steeds geminag. Trollip sê die SAOG se optrede is ’n duidelike poging om wet en orde in die streek te ondergrawe. Bevestiging oor die regters se ampstermyne kon nie by die tribunaal se sekretariaat verkry word nie.


8 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.48
-0.4%
Rand - Pond
22.49
-0.6%
Rand - Euro
19.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.36
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Platinum
968.57
-0.7%
Palladium
1,408.43
-0.2%
Goud
2,002.11
+0.6%
Silwer
22.56
-0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
66,821
-0.3%
Alle aandele
72,290
-0.3%
Hulpbronne 10
64,314
+2.3%
Industriële 25
96,473
-0.6%
Finansiële 15
14,714
-2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot