AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SAPD begin wet implementeer

Die eerste van 22 registrasiesentrums vir vuurwapens wat vir Gauteng beoog word, is onlangs in Pretoria-Noord geopen. Dié sentrums kry opgeleide personeel en moderne rekenaartoerusting om alle prosesse vir die lisensiëring van vuurwapens te hanteer. Dit is gemik op gebiede met 'n hoë bevolkingsdigtheid waar verskeie polisiekantore deur een sentrum bedien kan word. Dit sal mettertyd na ander stedelike gebiede uitgebrei word.

In die platteland sal bestaande polisiekantore bemagtig word met die nodige opgeleide personeel en toerusting om die werk te hanteer, sê snr. supt. Andrew Lesch van die SAPD se kommunikasiediens.

Die SAPD neem van Julie die nuwe vuurwapenwet in gebruik met die proses van akkreditasie. Opleiers en instansies sal dan gekeur word om 'n opleidingsertifikaat in die veilige hantering van vuurwapens aan aansoekers van lisensies uit te reik. Dié sertifikaat sal in die toekoms elke aansoek vir 'n vuurwapenlisensie moet vergesel. Die agtergrond van die aansoeker word dan ondersoek alvorens 'n geskiktheidsertifikaat uitgereik sal word. Geskiktheidsertifikate is verpligtend vir lisensieaansoeke en sal geldig wees vir vyf jaar.

Volgens snr. supt. Lesch sal die ouditproses van alle bestaande lisensies vroeg volgende jaar begin. Die publiek is ingevolge die nuwe Wet op die Beheer van Vuurwapens geregtig om een handwapen of haelgeweer vir selfverdediging te lisensiëer, asook drie bykomende vuurwapens vir geleentheidsjag of -sport, soos skyfskiet. Dit is nie 'n voorvereiste dat sulke aansoekers aan 'n vereniging behoort nie, maar elke aansoek moet behoorlik gemotiveer word. Mense wat wil registreer as toegewyde jagters, sportmense, of versamelaars van vuurwapens, sal egter by 'n geakkrediteerde vereniging moet aansluit.

Bestaande lisensiehouers wat te veel wapens het, sal 'n bepaalde tyd gegun word om dit te verkoop of op 'n ander manier daarvan ontslae te raak, sê hy.

Die huidige Wet op Wapens en Ammunisie van 1969 is steeds van krag en sal eers verval as die Wet op die Beheer van vuurwapens van 2000 ten volle geïmplementeer is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot