AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SAPD-glimbaadjie in plaasaanval gebruik?

? Plaasaanval in Bothaville laat Vrystaat Landbou wonder oor die moontlike betrokkenheid van polisielede.

Vrystaat Landbou het sy kommer uitgespreek oor 'n plaasaanval wat op die plaas van me. Adri Conradie in die Bothaville-distrik op 8 April 2016 plaasgevind het. Na wat berig word is 'n verdagte wat in besit was van 'n SAPD-glimbaadjie en boeie ná die voorval op Orkney in hegtenis geneem. Die verdagte sal binnekort in die hof verskyn.

Vrystaat Landbou sê in 'n nuusverklaring vyf aanvallers was luidens berigte betrokke by die plaasaanval.  “Dit wil voorkom asof al die items wat van die plaas geroof is deur ondersoekbeamptes van die polisie teruggevind is. Die aanval laat die vraag ontstaan in hoeverre sekere polisiebeamptes wel betrokke is by plaasaanvalle en/of ernstige geweldsmisdade op landbougrond, wat moontlik ook uit ander provinsies opereer?”

Mnr. Tommy Esterhuyse, voorsitter van die wet-en-ordekomitee van Vrystaat Landbou, sê VL se beleid is om met die polisie saam te werk binne die landelike beveiligingsplan. “Wat egter kommerwekkend is, is dat hierdie ernstige insidente van geweldsmisdaad waarby polisiebeamptes na bewering by betrokke is, die wedersydse vertroue tussen die polisie en boere nadelig kan beïnvloed.

“Vrystaat Landbou maak sy lede weer eens attent op die plaasprotokol waarvolgens toegang tot plase tussen die georganiseerde landbou en die polisie op die hoogste vlak beding is. Dit beteken dat polisiebeamptes verbind is om voordat hulle plase besoek, eerstens met die eienaars kontak moet maak, anders kan enige persoon wat in polisie-uniform geklee is onder 'n valse voorwendsel as 'n dienaar van die gereg boere mislei om toegang tot plase te bekom. Boere word ook aangemoedig om daarop aan te dring dat polisiebeamptes die plaasprotokol nakom.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.52
-0.7%
Rand - Euro
17.41
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.72
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,646.35
+0.2%
Silwer
18.85
-0.1%
Palladium
2,055.50
-0.8%
Platinum
866.00
+0.9%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,878
-0.4%
Alle aandele
63,154
-0.4%
Hulpbronne 10
55,830
-0.9%
Industriële 25
78,799
+0.5%
Finansiële 15
13,940
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot