AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SAPD moet kantore ‘bewaak en skoonmaak’

Benewens die beveiliging van Suid-Afrikaners, moet SAPD-lede en reserviste nou ook skoonmaak- en bewakingsdienste lewer, sê die DA.

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) sal voortaan in beheer wees van die beplanning, bestuur en onderhoud van hul eie stasies.

Dít volg na ’n aankondiging dat skoonmaak en bewaking deel gaan word van SAPD-lede en reserviste se take. Dié inligting is aan die Demokratiese Alliansie verskaf ná die party in die parlement vrae daaroor gestel het.

Me. Dianne Kohler-Barnard, DA-verteenwoordiger, sê die Polisie kan reeds nie die hoë vlakke van misdaad in die land hanteer nie. “Hoe meer polisie-offisiere gedwing word om niekern-verantwoordelikhede te vervul, hoe minder veilig sal die Suid-Afrikaanse publiek wees.”

Volgens Kohler-Barnard het sy in Mei vanjaar die Departement van Openbare Werke gevra hoeveel polisiestasies vanjaar en volgende jaar gebou gaan word. Die antwoord wat aan haar verskaf is, is dat die beplanning, verkryging, bestuur en instandhouding van polisiestasies nou aan die SAPD oorgedra is.

Verantwoordelikhede
Die bestaande mandaat van die SAPD is om misdaad te voorkom, beveg en te ondersoek; om die openbare orde in stand te hou, om die landsburgers en hul eiendom te beveilig en om die wet te handhaaf.

Die Tesourie het volgens die DA ook bepaal dat die SAPD 9 000 lede deur middel van natuurlike uitvloei moet verloor – “so hoe gaan hulle argitekte, ontwerpers, landskapargitekte, bouers en almal nodig vir bouwerk huur?”

Kohler-Barnard sê sy sal dié antwoorde opvolg met vrae aan mnr. Nathi Mthethwa oor waar die finansiering vir dié verantwoordelikhede vandaan gaan kom, en wie verantwoordelik is vir die mandaat.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
17.55
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,718.72
+0.1%
Silwer
20.72
+0.4%
Palladium
2,295.00
+1.6%
Platinum
930.00
+0.8%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,672
+0.8%
Alle aandele
66,073
+0.7%
Hulpbronne 10
63,239
-0.7%
Industriële 25
80,455
+1.5%
Finansiële 15
14,099
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot