AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

SARS wil dieselrabat tot 100% verhoog

SARS se voorstelle vir ? gewysigde dieselrabat is dat boere 100% van die dieselverbruik kan eis en nie net 80% nie.

Boere het nie eenstemmigheid oor voorgestelde veranderinge wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) aan die dieselrabatstelsel wil aanbring nie, soos blyk uit die reaksie by Graan SA se kongres.

Die veranderinge sluit onder meer in dat net geëis sal kan word vir diesel wat vir primêre produksie op die plaas gebruik word en nie vir die vervoer van produkte nie. Boere wat ver van leweringspunte is, trek dus minder voordeel.

Aan die positiewe kant sal boere 100% van die dieselverbruik kan eis en nie net 80% soos nou die geval is nie. Terselfdertyd sal die terugbetalings losgemaak word van die BTW-stelsel. Boere wat nie vir BTW geregistreer is nie, sal dus ook kan eis.

'Wil rabat hesien, na 16 jaar'

Mnr. Corné Louw, senior ekonoom van Graan SA, het by die kongres gesê die Tesourie en SARS het op 15 Februarie aangedui dat hulle die rabatstelsel ná 16 jaar nou wil hersien. “Graan SA en die georganiseerde landbou bestudeer die voorgestelde wysigings en lede se kommentaar is ook belangrik. Alle kommentaar moet voor 15 Mei by SARS en die Tesourie wees.”

Volgens SARS se voorstelle sal vervoer van die plaas af, hetsy na ’n silo, verwerkingsaanleg of mark en enige verwerkingsbedrywighede uitgesluit word vir die rabat. “Hulle stel voor net dieselverbruik wat nodig is vir primêre produksie tot en met die oes kwalifiseer.”

Praktiese probleem

Wat ook ’n praktiese probleem sal veroorsaak is dat SARS die kwalifiserende primêre produksie-bedrywighede aan ’n fisiese punt wil koppel waar sulke bedrywighede binne ’n radius plaasvind. Louw sê dit is nie prakties nie omdat baie boere op verskillende plekke produseer.

“Boere moet ook ’n logboek hou, wat gekoppel is aan die terrein waar die produksie plaasvind en boere sal dan die rabat vir 100% van die verbruik kan eis.”

Die huidige rabat verhoog op 5 April van R2,62c/liter tot R2,83c/liter.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Leef jou lewe volheid.. Almal verdien geluk en liefde
Ek is vriendlik en spontane mens. Geniet die lewe volheid. Kamp visvang en natuur. Animal lover. Caring and loving-kindness. Hou van kos maak en bak ook.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot