AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8963
-64,00
CORN
06 Okt
-
4942
36,00
SOYA
06 Okt
-
9499
234,00
SUNS
06 Okt
-
10473,2
191,20
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5040
80,00
YMAZ
06 Okt
-
4657
57,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sasol oor kunsmis gedagvaar?

Sasol kan ‘n dagvaardiging van die TLU SA verwag oor skadevergoeding wat boere gely het in die samespanning-debakel in die kunsmisbedryf.

Sasol kan ‘n dagvaardiging van die TLU SA verwag oor skadevergoeding wat boere gely het in die samespanning-debakel in die kunsmisbedryf.

Die TLU SA sê in ‘n nuusverklaring hy is uiters teleurgesteld in Sasol se houding oor die poging van die unie om dié aangeleentheid sonder enige litigasie op te los.

Mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA, sê Sasol het aanvanklik aangedui dat boere met regmatige eise vir die skade weens die samespanning in die kunsmisbedryf vergoed sou word. 

“Nieteenstaande volle bekendmaking en verskeie gesprekke deur die TLU SA het Sasol dit nie eens waardig geag om met enige redelike teenvoorstel en in die belang van die landbou die saak af te handel nie. Met hierdie optrede dwing Sasol die boere wat eise instel om die hof vir bepaling van skade te nader,” sê Van Zyl.

Boere wat 1996 tot 2004 kunsmis by Sasol gekoop het, kan die TLU SA voor einde Maart kontak.

* Sasol het op Graan SA se pas afgelope kongres ‘n landboutrust van R30 miljoen bekend gemaak wat die mededingendheid van die landboubedryf moet ondersteun.


9 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-0.3%
Rand - Pond
20.13
-0.0%
Rand - Euro
17.65
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,715.42
-0.1%
Silwer
20.54
-0.5%
Palladium
2,262.66
+0.2%
Platinum
924.50
+0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,627
+0.7%
Alle aandele
66,048
+0.7%
Hulpbronne 10
63,313
-0.6%
Industriële 25
80,386
+1.5%
Finansiële 15
14,086
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot