AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Sasol-oproer: Boere tot kalmte gemaan

Boere is versoek om nie betrokke te raak by betogings by Sasolburg nie, aldus Vrystaat Landbou.

Geen nuwe voorvalle van geweld op plase is in die Vrystaat aangemeld ná betogers van Sasolburg Dinsdag, 23 Januarie 2013, op ’n plaas tussen dié dorp en Kragbron toegesak het nie.

Mnr. Henk Vermeulen, hoof-uitvoerende beampte van Vrystaat Landbou, het ’n ernstige versoek aan boere gerig om nié by die betogings betrokke te raak nie.

Die versoek volg nadat inligting ontvang is dat van die polisiebeamptes boere blykbaar gevra het om hulle te ondersteun. “Die Polisie het ’n destabiliseringseenheid wat spesifiek op betogings en openbare geweld fokus. En indien dié eenheid die situasie nie kan beheer nie, moet die Minister van Polisie die besluit neem om die Weermag om hulp te nader.”

Beskerm eiendom
Vermeulen sê hulle moedig boere wel aan om hulle veiligheidstrukture op plase na te gaan en om hul eiendom te beskerm. “Ons wil wel ook waarsku dat boere nie net wild en wakker moet optree as hul eiendom bedreig word nie.”

Die organisasie raai boere aan om deurentyd met hul veiligheidstrukture in kontak te bly, aangesien dié strukture gereeld met die Polisie in kontak is en op hoogte is van gebeure. “Hierdie aangeleentheid (op Sasolburg) gaan oor ’n munisipale samesmelting en het niks met boere te doen nie.”

Volgens Vermeulen wil hulle ’n toename in plaasaanvalle en geweld op plase te alle koste verhoed, veral ná ses plaasaanvalle en twee -moorde reeds dié jaar in die provinsie aangeteken is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot