AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4903
23,00
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10200
-10,00
WEAT
05 Okt
-
7200
31,00
WMAZ
05 Okt
-
4943
27,00
YMAZ
05 Okt
-
4863
7,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sasol skep agri-trust van R30 miljoen

‘n Landboutrust van R30 miljoen wat die mededingendheid van die landboubedryf moet ondersteun, is deur Sasol gestig.

‘n Landboutrust van R30 miljoen wat die mededingendheid van die landboubedryf moet ondersteun, is deur Sasol gestig.

Mnr. Marius Brand, besturende direkteur van Sasol Nitro, het dié aankondiging by Graan SA se jaarkongres by Nampopark gemaak. Die Sasol Landboutrust sal, weens die groot bydrae wat graan tot voedselsekerheid maak, spesifiek op die volhoubaarheid van dié bedryf fokus.

Die trust sal ook inisiatiewe skep wat op die verbetering van opleiding van boere binne die totale bedryf fokus. Dié energie- en kunsmisreus het ná gesprekke met Graan SA dié trust as ‘n geleentheid om tot volhoubare landbou by te dra, geïdentifiseer. 

R30 miljoen bemaak

Die maatskappy het ‘n donasie van R30 miljoen aan die trust bemaak. Gelyke bedrae hiervan sal oor ‘n tydperk van drie jaar in die trust inbetaal word. Dié geld sal deur onafhanklike trustees hanteer word, wat dit tot voordeel van die landbougemeenskap moet aanwend.

“Sasol glo dat volhoubare landbou vir voedselsekerheid ‘n voorkeur vir die voortdurende ontwikkeling van die land is. ‘n Suksesvolle landboubedryf hang van baie faktore af, soos die beskikbaarheid van gehalte kunsmis en brandstof, saam met ander produkte wat binne Sasol se waardeketting geproduseer word,” aldus Brand.

Mnr. Jannie de Villiers, hoof-uitvoerende beampte van Graan SA, het dié gebaar verwelkom. “Dit is dié tipe van vennootskappe waarvan ons gepraat het. Ons kan nie net vir die staat geld vra nie. Baie dankie, dit gaan geweldig baie help.”

7 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.73
-0.6%
Rand - Pond
20.26
-0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,714.33
-0.7%
Silwer
20.70
-1.7%
Palladium
2,304.50
-0.8%
Platinum
926.50
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,535
-0.5%
Alle aandele
65,961
-0.5%
Hulpbronne 10
63,710
-1.3%
Industriële 25
79,806
-0.3%
Finansiële 15
14,094
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot