AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Satelliete gaan veediewe uitwys

Satelliet-tegnologie kan die lewe vir veediewe in die Oos-Kaap moeilik maak, aldus mnr. Willie Clack van die RPO.

Veediewe in die Oos-Kaap kan hul rieme dalk binnekort styf loop met behulp van die jongste satelliettegnologie, sê mnr. Willie Clack, voorsitter van die Gautengse tak van die RPO.

Clack is verbonde aan Unisa, en een van die rolspelers in dié instansie se instituut vir kriminologie. Hy het op die Oos-Kaapse RPO-kongres op Cradock gesê sodra die Chris Hani-munisipaliteit en die Oos-Kaapse departement van landbou aan boord gekry is, sal vraelyste aan sowat 2000 kommersiële en kommunale boere in die provinsie voorsien word om vas te stel waar die grootste knelpunte met veediefstal is.

“GPS-koördinate sal onder meer verskaf moet word om aan te toon waar die brandpunte is. Uit dié inligting sal ’n mens ’n kaart kan saamgestel om vas te stel of daar bepaalde roetes is vir die vervoer van gesteelde vee.”

Sommige boere meer geteiken as ander

Clack het gesê ’n vraag wat ook ’n antwoord nodig het, is waarom sekere boere meer as ander geteiken word. Is daar iets wat so ’n boer verkeerd doen? “Die kans dat werkers by hul werkgewer vee gaan steel, is minder as 5%. Hulle gaan by die buurman steel.”

Om al dié navorsing te doen, sal sowat R500 000 kos. Die Franse regering het reeds aangebied om die koste van die satelliettyd wat gebruik word, te betaal.

Volgens Clack het navorsing in 1994 getoon dat faksies in die ou tuislande mekaar geviktimiseer het. “Toe is beweer dat baie veediewe lid van die PAC was en die ‘nie-veediewe’ lid van die ANC. Tydens ’n hofsaak op Maclear is selfs uitgewys dat van die destydse AWB-lede by diefstal betrokke was en die vee in Gauteng gaan verkoop het.”

Hy sê die jongste statistiek toon dat meer kleinvee per voorval (5,8) in Gauteng gesteel word as wat die geval in die Oos-Kaap is, waar gemiddeld twee stuks vee per voorval aangemeld word. Omdat baie meer skape en beeste in die Oos-Kaap as Gauteng is, is die totale aantal diere wat per jaar gebuit word, egter aansienlik meer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot