AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Sê jou sê oor kommunale grondregte

Suid-Afrikaners kan tot 7 September kommentaar oor die Wetsontwerp op Kommunale Grondregte indien.

Die tyd is hier om kommentaar te lewer op die Wetsontwerp op Kommunale Grondregte wat deur die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming saamgestel is. Dié wetgewing wil die grondregte van gemeenskappe hervorm deur die institusionele gebruikregte van grond deur individuele huishoudings te verseker. Kommentaar kan tot 7 September op die wetsontwerp gelewer word.

Terwyl Suid-Afrika se grondhervormingsproses teen ’n slakkepas vorder en met korrupsie en ongerymdhede besaai is, het die grondkommissie vir Afrika vir die eerste keer vergader. Lidlande van die Afrika-Unie het in 2009 onderneem om wetgewing rakende grond te formuleer sodat alle grondgebruikers, insluitend die jeug, vroue en ander grondloses en kwesbare groepe, gelyke toegang tot grond het.

Verbruik en sekerheid

Die rede vir dié stap is dat hoewel grondkommissies op die vasteland erkenning gee aan gemeenskapsgrond, geniet gemeenskappe nie dieselfde regte as die staat of private inidvidue wat titelaktes het nie. Die kommissie het by sy vergadering in Ghana besluit dat gelyke regte, onteiening, toegang tot krediet en grondsertifikate wat regsbindend is aandag moet geniet om die ongelykhede rondom grond om te swaai.

Mnr. John-Peter Amewu, Ghana se minister van grond en natuurlike hulpbronne, het luidens ’n verklaring gesê dat hoewel die vasteland die meeste grond het wat geskik is vir landboubedrywighede, is sy gapings in produktiwiteit die hoogste. “Ons sien ongelyke grondeienaarskap en grondloosheid wat toeneem in baie Afrika-lande en vroue, wat die meeste primêre produseerders is, word beperk deur gewoontereg.”

Hy het toegegee dat grondkwessies en –stelsel baie kompleks en divers is en daarom is daar ’n behoefte aan omvattende beleid om die toegang, gebruik en bestuur van die grondhulpbronne in die verskeie Afrika-lande te formuleer. Die verblyfregstelsel wat op gewoontereg gebaseer is, bly die dominante verblyfreg-regime op die vasteland en maak gemiddeld 70% van die grondregte in elke land uit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hier om nuwe mense te ontmoed
Ek is vol lewe hoi van uitdaacings jonk van hart en flees Hou van buitelewe visvang lamp Hou van lag en liefde
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot