AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

SEB is ook vir landbou belangrik

Dit is nodig vir die landboubedryf om aan al die prosesse van swart ekonomiese bemagtiging deel te neem ten einde ’n volhoubare samelewing te verseker.

Dit is nodig vir die landboubedryf om aan al die prosesse van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) deel te neem ten einde ’n volhoubare samelewing vir die toekoms te verseker.


Só sê dr. John Purchase, uitvoerende hoof van die Landboubesigheidskamer. Hy het op ’n inligtingsdag van Vrystaat Landbou en die landboumaatskappy VKB oor swart bemagtiging in die landbou (AgriSEB) op Reitz gepraat.


Lees hier meer oor AgriSEB.


Kom SEB-mikpunte na

Hy sê die landbou moet nou kommentaar lewer op die ontwerp-sektorkodes. Die hele bedryf moet aan dié gesprek deelneem voordat die sektorkodes bindend op die bedryf raak en die ooreengekome SEB-mikpunte nagekom moet word.


“Die groter waardeketting van die landbou se aandeel in die ekonomie is minstens 10% tot 15%. Ons moet ’n gelyker situasie bewerkstellig waarvolgens voorheen benadeelde mense beter toegang het tot die landbou om deel te word van die ekonomie. Doelbewuste uitsluiting van dié mense sal net tot rampspoed lei.”


Volgens Purchase is vennootskappe tussen die landbousakebedryf, die kommersiële en die opkomende landbou, verskillende regeringsinstansies en ontwikkelingsfinansieringsliggame nodig om te verseker dat swart bemagtiging behoorlik en volhoubaar toegepas word.


Landbou-ondernemings belangrik

Die grootste probleem wat met boervestiging ondervind word, is dat nuwelinge nie behoorlike navestigingsondersteuning kry nie. In dié verband kan landbou-ondernemings ’n betekenisvolle rol speel.


Hy sê die toegang tot kredietgeriewe en finansiering is ook een van die groot uitdagings in boervestiging.


“Die risiko om beginners te vestig, is heelwat hoër as vir ’n kommersiële boer. Ons soek modelle met staatsondersteuning om saam dié risiko te dra.” Purchase maan ook dat  produsente hul SEB-telkaarte in orde kry.


15 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot