AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4777,8
-24,20
SOYA
05 Okt
-
9245
-20,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4942
26,00
YMAZ
05 Okt
-
4860
4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sekerheid nodig vir beleggings in landbou

Onsekerhede in die landbou laat beleggings in dié sektor taan, sê prof. Ferdi Meyer.

’n Vergelyking van plaasinkomste met kapitaalvloei na die landbou bewys dat beleggings in die landbou daal weens die onsekerheid, sê prof. Ferdi Meyer, direkteur van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP),

Meyer het in Pretoria by die buro se jaarlikse vooruitskouing gesê ’n vergelyking van plaasinkomste met kapitaalvloei na dié sektor bewys dit.

“Sedert die jare sewentig was daar ’n gunstige korrelasie (soos wat plaasinkomste gestyg het, het kapitaalvloei toegeneem), maar vanaf 2006 het die skerp styging in netto plaasinkomste nie met groei in kapitaalvloei gepaard gegaan nie.”

Meyer sê die vraag is nou wat gaan gebeur indien plaasinkomste, soos wat die buro verwag, in die volgende jaar of twee daal en marges kleiner raak.

Volgens Meyer het onsekerhede by suikerboere daartoe bygedra dat daar nie meer groot uitvoer van suiker is nie. “Ons moet beleggings in suiker terugkry.” Dan sal daar goeie vooruitsigte vir die suikerbedryf wees.

Produkte wat goed vaar met uitvoer is sitrus, wyn, mielies, appels en pere, druiwe, wol, en vrugte- en groentesappe. Suid-Afrika is egter ‘n netto invoerder van sojaboon- en sojakoekolie, palmolie, pluimveevleis, koring en rys.

Dit is ironies dat Suid-Afrika ’n netto invoerder is van onder meer bees- en hoendervleis en koring, waaraan verbruikers die meeste van hul geld bestee. Dit stel die land bloot aan prysskommelings en daarom is regeringsbeleid in hierdie verband baie belangrik, het Meyer gesê.

Mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA, het gevra of ‘n indeks nie opgestel kan word om primêre produsente se vertroue in die sektor gereeld te meet nie. Dit kan volgens hom ‘n belangrike aanduider vir beleidmakers wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
-0.4%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,714.20
-0.7%
Silwer
20.69
-1.8%
Palladium
2,323.65
+0.1%
Platinum
926.85
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,647
-0.3%
Alle aandele
66,063
-0.4%
Hulpbronne 10
63,726
-1.3%
Industriële 25
79,962
-0.1%
Finansiële 15
14,122
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot