AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Seldsame uitdagings wag op boere

Uiterste klimaattoestande -- soos selde tevore -- gaan plaaslike boere vanjaar voor die uitdaging stel om nie net voedsel vir Suid-Afrika te produseer nie, maar ook 'n oorskot vir buurlande waar grootskaalse hongersnood weens droogte en wanbestuur dreig.

Só sê mnr. Narend Singh, die LUR vir Landbou en Omgewingsake in KwaZulu-Natal (KZN), in sy nuwejaarsboodskap.

Volgens hom sal landbou vanjaar 'n kritieke rol in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) speel. Dit geld nie net die huidige voedselnood op die subkontinent nie.

"Ek glo mense se opheffing uit armoede hang van die behoorlike en stelselmatige ontwikkeling van landbou af. Enersyds behels dit verhoogde produksie in die bestaande kommersiële sektor en daarmee saam die skepping van meer werkgeleenthede ook in die verwerkingsbedryf. Andersyds behels dit die verhoogde toetrede van voorheen benadeeldes tot die kommersiële landbou. Dit kan bereik word deur middel van grondhervorming asook die voorsiening van voorligting en ander ondersteuningsdienste."

Mnr. Singh sê KZN sal in 2003 voorkeur gee aan verhoogde produksie, grondhervorming, die aanmoediging van landboubeleggings en voedselsekerheid. "Ek is seker dieselfde doelwitte word in elke provinsie nagestreef in ooreenstemming met elkeen se spesifieke behoeftes en omstandighede."

Hy glo 'n blink toekoms wink vir die plaaslike landbou namate dié sektor se potensiaal as die skepper van welvaart en as 'n sosiale opheffer duideliker raak. Mnr. Singh wens almal wat by die plaaslike landbou betrokke is 'n voorspoedige 2003 toe.

20 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.9%
Rand - Pond
19.92
-2.5%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,660.09
+0.0%
Silwer
18.73
-0.9%
Palladium
2,212.53
+2.9%
Platinum
869.00
+0.3%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot