AFGRI
BEAN
28 Okt
-
7240
147,00
CORN
28 Okt
-
3405
122,00
SOYA
28 Okt
-
7440
-15,00
SUNS
28 Okt
-
9799
172,00
WEAT
28 Okt
-
5880
80,00
WMAZ
28 Okt
-
3320
49,00
YMAZ
28 Okt
-
3476
69,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Selfverdediging: Opleiding nodig teen toekomstige onluste

akkreditasie
Aangesien die onluste middel Julie die ernstige tekortkominge van die Suid-Afrikaanse Polisiediens aan die lig gebring het, is burgerlike selfverdedigingstrukture van wetsgehoorsame plattelandse gemeenskappe aangemoedig om opleiding te ondergaan om hul optrede te verbeter in reaksie op toekomstige onluste. Foto: Argief
Aangesien die onluste middel Julie die ernstige tekortkominge van die Suid-Afrikaanse Polisiediens aan die lig gebring het, is burgerlike selfverdedigingstrukture van wetsgehoorsame plattelandse gemeenskappe aangemoedig om opleiding te ondergaan om hul optrede te verbeter in reaksie op toekomstige onluste. Foto: Argief
Die Suid-Afrikaanse burgerlike samelewing, veral in landelike gebiede, moet aanvaar dat Suid-Afrika se polisiestrukture grootliks ondoeltreffend is om wydverspreide onluste aan te pak soos dié wat middel Julie in KwaZulu-Natal en Gauteng ondervind is.

Die Suid-Afrikaanse burgerlike samelewing, veral in landelike gebiede, moet aanvaar dat Suid-Afrika se polisiestrukture grootliks ondoeltreffend is om wydverspreide onluste aan te pak soos dié wat middel Julie in KwaZulu-Natal en Gauteng ondervind is. Om hierdie rede is dit noodsaaklik dat lede van wetsgehoorsame burgerlike gemeenskapstrukture, soos boereverenigings en buurtwagte, opleiding in selfverdedigingstrategieë en taktiek ondergaan.

Mnr. Shaheen Suleiman, uitvoerende hoof van die private maatskappy Magma Security, het op Landbouweekblad se onlangse webinaar gesê dit is een van die lesse wat die landbouwaardeketting tydens die onluste geleer het.

Suleiman het gesê die onluste het duidelik getoon dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in hierdie situasies hulp nodig het van private veiligheidsmaatskappye en van wetsgehoorsame lede van die gewone publiek.

“Dit is dus noodsaaklik dat die SAPD met plaaslike veiligheidsmaatskappye en burgerlikes saamkom om ’n gesamentlike beveiligingstruktuur te vestig. Dit is ook belangrik om burgerlikes op te lei om te weet hoe en wanneer hulle met sulke onluste moet optree.”

Suleiman het gesê sulke opleiding moet die onderrig van wettige vuurwapeneienaars in die gebruik van hul wapens in ’n onluste-situasie insluit, en ook hoe om selfbeheersing in so ’n gespanne situasie te behou. Hierdie en ander vorme van relevante opleiding moet gelyktydig deur alle plaaslike gemeenskapstrukture uitgevoer word sodat hulle tydens onluste op dieselfde manier kan funksioneer.

Mnr. Julian Chaning-Pearce, direkteur van die Umvoti Golf 911-veiligheids-en-sekuriteitsentrum op Greytown, KwaZulu-Natal, het gesê elke gemeenskap moet ’n onderling geformuleerde en aanvaarde aksieplan hê om onluste-situasies gesamentlik aan te pak.

Gegewe die ervarings van sy plattelandse gemeenskap tydens die onluste, het mnr. Roger de Billot, ondervoorsitter van die Beaumont-Eston-boerevereniging en uitvoerende lid van die Eston-Mid-Illovo-plaaswag, die oproep om die opleiding van burgerlike strukture vir die doeltreffende en wettige hantering van verskillende selfverdedigingsaksies onderskryf.

Hy het gesê dat daar byvoorbeeld metodes vir burgerlikes is om voertuigbeheerpunte te bestuur om te voorkom dat verdeeldheid in gemeenskappe ontstaan en om die veiligheid van die mense wat hierdie beheerpunte bestuur en die insittendes van die voertuie wat beheer word, te verbeter.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.09
-0.4%
Rand - Pond
20.77
-0.5%
Rand - Euro
17.52
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.34
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,801.59
+0.3%
Silwer
24.11
+0.2%
Palladium
2,008.72
+2.2%
Platinum
1,021.01
+0.8%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
61,314
+0.6%
Alle aandele
67,980
+0.7%
Hulpbronne 10
64,164
+1.1%
Industriële 25
87,663
+0.7%
Finansiële 15
13,997
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons leef elke dag!
Ek beskryf myself as n baie entosiastiese mens wat baie van my werk hou en die mense wat saam my werk. Die lewe kan so mooi wees en ons Liewe Vader wys ons die weg ten speite...
Nuwe begin, nuwe hoop, nuwe lewe
Ek is n inspirerende mens wat enige iets wat op my pad kom sien as n getuienis om God se Naam groot te maak. My hande staan vir niks verkeerd nie. Ek hou van sport en om tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot