AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Seminare oor Maatskappywet

‘n Aantal seminare oor die Maatskappywet is vir November en Desember in die Wes-Kaap gereël.

‘n Aantal seminare oor die Maatskappywet is vir November en Desember in die Wes-Kaap gereël.

Vir landbouprodusente wat hul boerdery-ondernemings as maatskappye of ander wetlike sake-entiteite hanteer, het die implementering van dié wet egter sekere gevolge.

Agri Mega gaan in November en Desember ‘n reeks seminare aanbied oor dié wet, en so rolspelers in die landbou help om die wet te verstaan en om die toepassing daarvan doeltreffend in hul boerdery-ondernemings in werking te stel.

Die seminare sal met behulp van die kundigheid van die Exceed-groep die nodige insig tot die agtergrond, spesifieke bepalings asook praktiese implementering van die wet in ‘n onderneming bied.

Die spesifieke onderwerpe wat behandel sal word, sluit die volgende in:

Administrasie van die wet.

Minderheidsregte.

Maatskappyrekords.

Oudit.

Direkteure en hul verantwoordelikheid.

Besluite en vergaderings.

Solvensie en likiditeit.

Besigheidsredding.

Die seminare sal op die volgende dorpe aangebied word en sal saam met ‘n sake-ontbyt verdere geleentheid vir netwerk skep. Die seminare begin om 07:30 in die volgende sentra:

Paarl: Dinsdag, 15 November

Bredasdorp: Donderdag, 17 November

Ceres: Donderdag, 1 Desember

Beaufort-Wes: Dinsdag, 6 Desember

Grabouw: Donderdag, 8 Desember

Meer besonderhede rakende die persele waar die seminare aangebied sal word sal in ‘n latere stadium bekend gemaak word. Die koste vir die seminaar beloop R855 per persoon (BTW ingesluit).

Rig navrae oor die seminare aan Mega Events by 021 863 0397 of candice@agrimega.co.za.

19 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot