AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Senekal is SA se Boer van die Jaar

Een van die land se grootste suikerboere, mnr. Charl Senekal van Mkuze in KwaZulu-Natal, is die nasionale Boer van die Jaar. Hy het dié toekenning in Pretoria van die Landbouskrywersvereniging van Suid-Afrika ontvang.

Een van die land se grootste suikerboere, mnr. Charl Senekal van Mkuze in KwaZulu-Natal, is die nasionale Boer van die Jaar. Hy het dié toekenning in Pretoria van die Landbouskrywersvereniging van Suid-Afrika ontvang.

'n Dosent aan die Vrystaatse Universiteit in Bloemfontein, dr. H.O. de Waal, is by dieselfde geleentheid as nasionale Landboukundige van die Jaar gekroon.

Hulle het hierdie gesogte toekennings voor die neuse van sterk teenstanders weggeraap. Mnr. Senekal was die Noordelike Streek van die vereniging se finalis vir Boer van die Jaar. Die ander twee kandidate was mnre. Anton Viljoen van Stellenbosch, die Wes-Kaapse finalis, en mnr. Jan van Zyl van Reivilo, die Sentrale Streek se finalis.

Benewens dr. De Waal, wat die Sentrale Streek verteenwoordig het, het dr. Kit le Clus van Bothaville (Noordelike Streek) en dr. Jasper Coetzee van Stellenbosch (Wes-Kaapse Streek) om die titel van nasionale landboukundige meegeding.

Mnr. Senekal is een van die twee grootste suikerboere in die land, maar is op pad om een van die grootste private suikerboere ter wêreld te word omdat hy sy suikerriet onder besproeiing tans van 3 000 ha tot 6 000 ha uitbrei. Dit is danksy 'n private waterpyplyn van R22 miljoen, wat hy oor 'n afstand van meer as 8 km van die Pongolapoortdam na sy plase gebou het. Hy gaan ook eersdaags sy eie suikermeule saam met 'n groep swart boere bou.

Dr. De Waal is mede-professor in die departement vee-, wild- en weidingkunde aan die Vrystaatse Universiteit. Hy het bekend geword vanweë sy kennis van die weidende herkouer, veral van mineraal-, energie- en proteïenaanvulling. Hy het ook in 1996 die leiding geneem om die Vrystaat as verpligte veebrandmerkgebied te laat verklaar om veediefstal te bekamp.

Sy kundigheid strek verder as vee. Hy is die afgelope jare gemoeid met die voeding van wildediere, veral die groot katte. Hy het vroeër 'n wetenskaplike artikel oor die spysverteringskanaal van die Afrikaleeu gepubliseer, die eerste sedert dit in 1761 beskryf is.

15 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot