AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Sentrale gesagstruktuur vir lusernbedryf kom

'n Enkele gesagstruktuur vir die Suid-Afrikaanse lusernsaad- en lusernhooibedryf word nou op die been gebring. Dit sal die bedryf in staat stel om georden en gedissiplineerd uit een mond te praat, sê mnr. Derick Engelbrecht, hoofbestuurder van die Lusernsaadorganisasie.

Hy sê Agri SA het die nuwe struktuur goedgekeur en produsente en verbruikers van lusern gaan by eenvormige gehaltestandaarde en navorsing baat vind. Talle handelaars en produsente van lusern het ná die ontbinding van die Lusernprodusente-organisasie gevoel dat die lusernsaad- en lusernhooibedrywe onder een gesagstruktuur moet staan.

Tans is daar nie 'n eenvormige graderingstelsel vir hooi nie, asook nie 'n beleid oor gehalte- en meganisasiedoelwitte nie. Die gebrek aan inligting oor produksie, verbruik en in- en uitvoer beteken dat daar geen gesamentlike aanbod plaaslik of internasionaal in die markplek is nie. Dit laat min plek vir etiese riglyne in die bedryf, sê mnr. Engelbrecht.

Met die verbrokkeling van bestaande strukture het daar ook 'n ernstige behoefte ontstaan vir voortgesette navorsing en die uitdra van inligting aan produsente en verbruikers. Die nuwe bedeling in die lusernbedryf gaan tot voordeel van die hele landboubedryf in die land wees.

Mnr. Engelbrecht sê daar is onlangs samesprekinge met die Melkprodusente-organisasie en die veevoerbedryf (Afma) gevoer oor die beoogde nuwe graderingstelsel en gesagstruktuur. Dié organisasies het dit beklemtoon dat hul lede in die toekoms gaan aandring op 'n volledige gradering wat 'n chemiese gehaltebepaling insluit.

'n Taakgroep onder leiding van prof. Hentie van der Merwe van die Vrystaatse Universiteit het reeds 'n evaluasiemodel ontwikkel om luserngehalte te bepaal.

22 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot