AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sentrum vir navorsing oor renosterveld

Die eerste sentrum vir navorsing oor renosterveld is naby Bredasdorp geopen.

Die eerste sentrum vir navorsing oor renosterveld is op die grootste beskermde stuk laagland renosterveld ter wêreld – tussen Bredasdorp en Malgas – geopen.

Dié belangrike stuk renosterveld op die plaas Haarwegskloof is in 2013 deur WWF-SA gekoop. Hulle het die Overberg Lowland Conservation Trust (OLCT) aangestel om die sentrum te bestuur. Die OCLT het meer as R400 000 ingesamel met 'n suksesvolle veldtog. Lede van die publiek het die geld bygedra. Die geld is gebruik die plaasopstal in te rig in 'n besoeker- en navorsingsentrum en word as die tuiste van renosterveld beskou.

By die opening het mnr. Dirk van Papendorp, voorsitter van die OLCT en boer van Heidelberg, gesê die gedagte van 'n renosterveldsentrum bestaan al vir sewe jaar en dat al hul bewaringsvennote hulle gehelp het om dit 'n werklikheid te maak. "Die plan is om meer grond te bekom om renosterveld te bewaar, en die sentrum sal ons in staat stel om meer plaaslike en internasionale navorsers te huisves om belangrike navorsing te doen oor renosterveld en hoe om dit te bestuur. Ons moet ook die toerismemoontlikhede van ons renosterveld benut."

Dr. Odette Curtis, hoof van die OLCT, het by die opening gesê dat renosterveld krities bedreig is en besonder kwesbaar is vir die uitwerking wat fragmentasie en wanbestuur daarop kan hê. As dit nie beskerm word nie, kan die veldtipe uitsterf. Sy sê die OLCT het hard gewerk om die bewaring en bestuur van die oorblywende stukkies renosterveld te beveilig deur vennootskappe met grondeienaars, bewaringsinstansies en nie-regeringsorganisasies. Renosterveld word bedreig deur ondeurdagte boerderypraktyke wat oorbeweiding, die onwettige omploeg van veld en ongeskikte brandregimes.

Die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika het by die opening die Botaniese Vereniging se Florabewaringsmedalje aan Curtis oorhandig ter ere van haar bydrae om renosterveld te bewaar.

Byskrif: Die besoeker- en navorsingsentrum vir renosterveld op Haarwegskloof. Foto: Heyné Brink

renosveldtuiste2.jpg-huis

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.57
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,716.73
+0.0%
Silwer
20.63
-0.1%
Palladium
2,303.50
+2.0%
Platinum
928.00
+0.6%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,611
+0.7%
Alle aandele
66,022
+0.6%
Hulpbronne 10
63,166
-0.8%
Industriële 25
80,378
+1.4%
Finansiële 15
14,092
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot