AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Senwes-boere kry R1 mil. terug

Vyf gelukkige Senwes-klante het saam R1 miljoen afslag gekry op hul produksielenings.

Vyf gelukkige Senwes-klante het elkeen ‘n nommer by 'n geselligheid getrek, wat bepaal het watter een van die vyf kontantpryse teen hul 2010/’11-somerproduksierekening teruggeskryf word.

Mnr. Douglas Crawford van Magogong was in sy afwesigheid die wenner van die groot prys van R500 000, wat mnr. Gerhard Odendaal, bestuurder: Bloemfontein Village, namens hom getrek het.

Die ander wenners is mnr. Werner Erwee (Wesselsbron), me. Mienie Alberts (Ventersdorp), mnr. Petri Maree (Brandfort) en mnr. Sebastiaan Steyn (Hennenman), wat onderskeidelik R250 000, R125 000, R75 000 en R50 000 as prysgeld ontvang.

Produsente wat somerproduksiefinansiering gedurende die 2010/’11-landboujaar by Senwes opgeneem het, het outomaties vir die kompetisie in aanmerking gekom.

Die vyf wenners in die kompetisie kon elk ‘nwelsynsorganisasie van hul keuse identifiseer, waarna Senwes ‘n bedrag van R60 000 aan elke organisasie geskenk het. Die organisasies is die SAVF Tehuis (Ventersdorp), Huis Andalusia (Jan Kempdorp), Vrystaat Versorging in Aksie (Wesselsbron), Vrystaat Versorging in Aksie Rusoord (Brandfort) en Northern Free State Care Givers (Kroonstad). Dié geld sal gebruik word om behoeftes soos instandhouding, infrastruktuur en kos te mee te koop.

“Deur dié kompetisie ploeg ons nie net terug in ons klantebasis nie, maar help ons ook om behoeftige instansies se alledaagse las ligter te maak,” het mnr. Gerrit van Zyl, hoofbestuurder: Senwes Credit, gesê.

17 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-2.6%
Rand - Pond
21.67
-4.3%
Rand - Euro
18.55
-3.5%
Rand - Aus dollar
12.02
-2.8%
Rand - Jen
0.13
-4.0%
Goud
1,796.35
+1.6%
Silwer
22.40
+0.9%
Palladium
1,886.00
-0.1%
Platinum
1,044.50
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enige opregte blanke dames
Ek is n eerlik, lojale en n opregte wit man sonder fieterjassie. Wat jy sien is wat jy kry. Gee nie voor wat ek nie is.
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot