AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Senwes en MGK se planne vou

Die samewerkingsooreenkoms waarmee Senwes en MGK die landbousakewêreld op sy kop wou keer, het deur die mat geval.

Die samewerkingsooreenkoms waarmee die landboumaatskappye Senwes en MGK die landbousakewêreld op sy kop wou keer, het deur die mat geval.


Mnr. Ben Lombard, besturende direkteur van MGK, sê een van die voorwaardes van die transaksie was dat die Mededingingsowerhede dit voor 31 Mei vanjaar moes goedkeur.


“Die datum is uitgestel tot 31 Augustus, maar steeds is die sperdatum nie nagekom nie. Die transaksie het gevolglik deur die mat geval.” Hy sê dit is onseker of die owerheid wel die transaksie sou goedkeur indien die sperdatum vir voldoening verder uitgestel is.


Doelwitte

Mnr. Francois Strydom, uitvoerende hoof van Senwes, sê die transaksie het ’n tydsraamwerk bepaal waarbinne sekere doelwitte bereik moes word. “Die regulatoriese goedkeuring moes binne ’n bepaalde tydperk gebeur − en dit het nie gebeur nie.”


Daar is maande lank voor en agter die skerms oor dié baanbrekertransaksie gepraat. Senwes sou daarmee ’n aandeel van 49% in MGK bekom en die ondernemings se graanbedrywighede sou voortaan onder die Senwesvaandel bedryf word.


Terselfdertyd sou MGK die bedrywighede van Senwes se handelstak op Vaalharts oorgeneem het omdat dit beter by dié maatskappy se ingesteldheid op besproeiing gepas het.


Strydom sê MGK kan in die toekoms steeds besluit om ’n vennoot te verkry om sy beoogde strukturele veranderinge te bewerkstellig. Hy wou nie sê of Senwes weer bereid sal wees om by die transaksie betrokke te raak indien dit weer voor sy deur geplaas word nie. “Ons sal maar moet kyk wat die toekoms inhou.”


Onderhandel

Was die transaksie betyds goedgekeur, sou Zeder Beleggings en Temo Agri Investments (MGK se swart ekonomiese bemagtigingsvennoot waarin Thembeka ’n belang het) hul belange in MGK aan Senwes verkoop.


Lombard sê MGK se ander groot aandeelhouers, die SA Besproeiingskorporasie (voorheen bekend as MGK Beherend en onder beheer en leiding van besproeiingsboere) en Intrax Investments 240 (’n maatskappy onder beheer van MGK-personeel), is tans in onderhandelinge betrokke waarvolgens die belange van Zeder Beleggings in MGK, asook die belange van Thembeka in Temo Agri Investments verkoop sal word.


“Dit gaan goed met MGK. Die onderneming het nie ’n reddingsboei nodig nie. Die afgelope aantal jare se groeistrategie was suksesvol en dien as hoeksteen vir die toekoms. MGK se boere klante, personeel en SEB-vennote is opgewonde oor die belowende vooruitsigte wat die groep bied.”


30 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot