AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9994,8
-121,20
CORN
20 Mrt
-
4480,2
-20,80
SOYA
20 Mrt
-
9240
-135,00
SUNS
20 Mrt
-
9418
-220,00
WEAT
20 Mrt
-
6562
-53,00
WMAZ
20 Mrt
-
3966
-22,00
YMAZ
20 Mrt
-
4202
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Senwes: ‘Jongboere moet saamstaan’

Jongboere is deur Senwes by sy Jongboer Toekomsfokusdag aangesê om saam te staan in die onseker en uitdagende tye waarin produsente hulself tans bevind.

Jongboereis deur Senwes by sy Jongboer Toekomsfokusdag aangesê om saam te staan in die onseker en uitdagende tye waarin produsente hulself tans bevind.

Mnr. Danie Minnaar, ondervoorsitter, het verskeie tendense uitgelig wat in die toekoms ‘n direkte uitwerking op jongboere gaan hê. Volgens Minnaar moet produsente kennis neem van die groeigeleenthede in Afrika, Oos-Europa, Brasilië en Argentinië.

Mnre. Roelf Jacobs, voorsitter van Vrystaat Landbou se jongboervereniging, en Francois Coetzee, voorsitter van Agri NW se jongboervereniging, meen die doel van die dag is om jongboere te bemagtig, sodat hulle meer produktief en ingelig kan boer.

“As individuele produsent kan ek en jy nie veel uitrig nie, maar deur saam te staan kan ons deel wees van die toekoms en voortbestaan van die landbou. Al hoe ons dié doel gaan bereik is deur georganiseerde landbou,” het Roelf gesê.

Dr. Kobus Laubscher, hoofbestuurder van Graan SA, meen dit is belangriker om jou oog op die horison te hou, as om net te kyk waar jy nou loop. “Om die toekoms tegemoet te gaan moet leierskap en balans aan die orde van die dag wees.”

Op die foto is mnre. Quinton Coetzee, 50/50 Veldfokusaanbieder, Francois Coetzee, voorsitter van Agri NW jongboervereniging, Roelf Jacobs, voorsitter van Vrystaat Landbou jongboervereniging en Danie Minnaar, ondervoorsitter van Senwes. 

Hy het verder oor die sewe beginsels om ‘n gebalanseerde lewe te lei gesels. Dié beginsels is jou houding, aanspreeklikheid, verbintenis, ondersteunende verhoudings, dienslewering, persoonlike balans asook beheer en geloof.

 

Mnr. Kallie Schoeman, besturende direkteur van Schoeman Boerdery, wat oor volhoubare graanproduksie gesels het, meen daar is sekere beginsels vir oorlewing. “Jy moet so goed wees soos die beste en beter as die meeste,” was sy antwoord.

Die dag was afgesluit deur mnr. Pieter Geldenhuys, voorheen van die Instituut vir Tegnologie en Innovasie van die Noordwes-universiteit, wat jongboere ‘n toekomsblik gegee het op die tegnologie van die volgende dekade.

23 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.51
-0.5%
Rand - Pond
22.56
-0.9%
Rand - Euro
19.73
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.36
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Platinum
970.12
+0.2%
Palladium
1,408.78
-0.2%
Goud
1,995.00
+0.3%
Silwer
22.63
+0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,683
+1.0%
Alle aandele
73,146
+0.9%
Hulpbronne 10
65,032
+3.4%
Industriële 25
98,057
+1.0%
Finansiële 15
14,786
-2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot