AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Senwes-kompetisie beloon vernuf

’n Jong entrepreneur se vernuftige plan om energie te bespaar het vanjaar Senwes se kompetisie vir laerskole gewen.

Die wenners van Senwes se entrepreneurskompetisie vir laerskole is op 4 Februarie in Bloemfontein aangewys. 

Arno Muller van die Laerskool Jim Fouché het met vanjaar se wenprys van R5000 weggestap vir sy idee om LED-liggies in kartonhouers op te maak.  Dié produk, “nagliggies”, word tuis onder meer in gange, by trappe en in kamers en kombuiskaste en is meer kostedoeltreffend as elektriese ligte. 

Die tweede prys van R3000 het aan Ju-Marie Swanepoel van Sentrale Volkskool op Kroonstad gegaan en die derde prys van R2000 aan Suné du Plessis, ook van die Laerskool Jim Fouché.  Daar was sewe inskrywings in die finale ronde en die ander vier het R1000 elk gewen.

Volgens 'n verklaring wat deur Senwes uitgereik is, vaar Suid-Afrika die swakste uit 50 lande wat deel uitmaak van die Global Entrepreneurial Monitor (GEM). 

“Ontwikkeling in 'n land verg entrepreneuriese sake-ondernemings wat potensiaal het vir groei, wat innoverend kan bly en wat strategiese doelwitte daarstel,” het dr. Johan van Zyl, hoof van die Eenheid vir Entrepreneurskap aan die Universiteit vir die Vrystaat, tydens die oorhandiging aan die jong entrepreneurs gesê. Hy het hulle aangemoedig om uit die boks te dink, uit hul foute te leer en nie moed op te gee as hul eerste pogings faal nie.

Byskrif: Saam met die wenners van die laerskole-entrepreneurskompetisie is van links dr. Johan van Zyl, hoof van die Eenheid vir Entrepreneurskap: Universiteit van die Vrystaat, Arno Muller, eerstepryswenner van die Laerskool Jim Fouché, Bloemfontein, Suné du Plessis, derdepryswenner van die Laerskool Jim Fouché, Bloemfontein, mnr. Gerhard Odendaal, bestuurder, Bloemfontein Village, en Ju-Marie Swanepoel, tweedepryswenner van Sentrale Volkskool, Kroonstad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
+0.9%
Rand - Pond
20.24
-0.2%
Rand - Euro
17.62
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,721.89
+1.3%
Silwer
21.03
+1.6%
Palladium
2,311.50
+3.9%
Platinum
929.50
+2.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot