AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Senwes se doelwitte binne bereik

Die afgelope goeie mielie-oes het daartoe bygedra dat Senwes in die eerste kwartaal van die nuwe boekjaar tot 31 Julie 'n netto wins van R43 miljoen kon toon. Met 'n goeie koringoes op die land en aanduidings dat die somergraanaanplantings vanjaar meer as verlede jaar gaan wees, lyk vooruitsigte vir die res van die boekjaar belowend en behoort Senwes sy gestelde doelwitte te bereik, sê mnr. Japie Gouws, direkteur van finansies van Senwes.

Dr. Anton Lubbe, hoofbestuurder: Graandienste, meen die goeie oes en die betreklik hoë graanpryse van die afgelope seisoen het aan boere die geleentheid gegee om te kapitaliseer. "Die bydrae van Senwes Graanbemarking om markte te ontsluit en markgeleenthede nader aan die graanboer te bring, het wesenlike voordele vir boere ingehou. In die nuwe seisoen behoort Graandienste goed te presteer, selfs beter as wat begroot is," het hy gesê. Mnr. Gouws het gesê die Handelsdivisie van Senwes, onder die leiding van mnr. Schalk van der Merwe, hoofbestuurder: Handel, lewer teen 'n snelle pas boerdery-insette aan boere. Trekker- en werktuigverkope oortref alle verwagtinge en nuwe bestellings oorskry beskikbare voorraad. Die vraag na besproeiingstoerusting is belowend en die vervaardigingstempo van nuwe toestelle is verhoog om bestellings betyds te kan lewer. Mnr. Christo Morrison, hoofbestuurder: Finansiële Dienste, sê die uitstekende seisoen het gehelp dat boere se terugbetaalvermoë grootliks herstel is, danksy goeie opbrengste en pryse. Dié afdeling het 21,5 % meer somerproduksie-aansoeke as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar ontvang. Dit is veral die kontrakverskeringsplan wat in aanvraag is. Dit bewys die kostedoeltreffendheid daarvan, het hy gesê. Die afdeling Landboukundige Dienste was genoodsaak om meer landboukundiges regdeur Senwes se bedieningsgebied aan te stel weens boere se groeiende behoefte aan inset- en bemestingsbeplanning, asook grondklassifisering en die neem van grondmonsters, het mnr. Gouws gesê. 25 Oktober 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot