AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Senwes skep verlies om in wins

Senwes het 'n netto wins van R78 miljoen in die eerste ses maande van die boekjaar tot 31 Oktober vanjaar gemaak, teenoor 'n verlies van R59 miljoen dieselfde tyd verlede jaar.

"Dié resultaat bewys die korrektheid van die direksie se strategie om hom toe te spits op die twee kernsake-eenhede, naamlik graan en handel," het mnr. Japie Grobler, voorsitter van Senwes, gesê. Hy sê die meeste van die sake-filiale en afdelings het volgens begroting of selfs beter gepresteer, maar Country Bird bly onder druk. Mnr. Johan Dique, besturende direkteur, het gesê ondanks die druk op boere weens die laat reën, word die plantery op plase met groot ywer voortgesit. "Die bereiking van die begroting bly 'n realistiese doelwit ondanks die feit dat die sikliese aard van landboubesigheid groter druk op die tweede helfte van Senwes se boekjaar sal plaas," het hy gesê. Mnr. Japie Gouws, finansiële direkteur, sê die bedryfswins voor finansieringskoste en voor buitengewone items, het met 44 % gestyg teenoor dieselfde tyd die vorige boekjaar. Finansieringskoste het terselfdertyd met 16 % gedaal. Die wesensverdienste per aandeel is 33,2 sent, teenoor 'n verlies van 25,4 sent per aandeel verlede jaar. Die netto batewaarde van Senwes het van R1,60 per aandeel op 30 April vanjaar tot R1,98 op 31 Oktober vanjaar gestyg. Voorts is die kontantvloeidoelwitte wat vir die eerste ses maande van die huidige boekjaar gestel is, met 'n netto gunstige kontantvloei van R330 miljoen behaal. Die eie kapitaalverhouding het sedert die vorige jaareinde met 7 % verbeter, het mnr. Gouws gesê. Geen dividend is vir die eerste ses maande van die huidige boekjaar verklaar nie. 20 Desember 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot