AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Senwes-wins eintlik 'n verlies, s

"Die poging van die voorsitter van Senwes om 'n verlies van R196 miljoen as 'n bedryfswins van R69 miljoen voor te stel, is misleidend. Die finansiële state toon duidelik die groep het 'n verlies van R196 miljoen gely en dat geen wins gemaak is nie.

Die gepubliseerde finansiële state van Senwes voldoen beslis nie aan die SA Standpunte van Algemeen Aanvaarde Rekenkundige Praktyk nie, en openbaar nie die werklike toestand van sake nie." Só meen mnr. Willie Labuschagne, voorsitter van Landboulex, 'n maatskappy wat namens 'n groep aandeelhouers probeer om die direksie van Senwes op die volgende jaarvergadering aanstaande maand te vervang. Mnr. Labuschagne is self 'n geoktrooieerde rekenmeester. Hy het op 'n nuuskonferensie in Pretoria gesê Landboulex en die aandeelhouers van Senwes wat hy verteenwoordig, is uiters bekommerd oor die uitsprake in die voorsittersverslag wat saam met die jaarverslag en finansiële state van dié landboumaatskappy uitgereik is. Vergeleke met met die vorige jaar se state is wesenlike veranderings in die jongste finansiële state aangebring in 'n poging om Senwes se finansiële resultate beter te laat lyk as wat dit werklik is. "Die meeste van die uitgawes, soos waardevermindering van bates, beleggings en bedryfslenings, voorsiening vir graanrisko's, twyfelagtige skuld, mediese voordele vir afgetredenes en herstruktureringskoste wat in die jongste state as abnormale uitgawes aangetoon word, word in die vorige drie jaar se state as gewone uitgawes aangedui. Senwes het dus inderdaad 'n verlies van R196 miljoen vir die boekjaar tot 30 April vanjaar gely en nie 'n wins van R69 miljoen, soos wat die voorsitter beweer nie." Mnr. Labuschagne sê dit beteken dat aandeelhouersbelang in Senwes met nog R196 miljoen gestroop is. "In die vorige jaarverslag word die aandeelhouersbelang in Senwes as R526 miljoen aangegee. In die jongste verslag het dit tot R330 miljoen gedaal. Die vernietiging van aandeelhouersgeld het van 2000 tot 2002 met R533 miljoen gedaal, maar volgens die voorsittersverslag maak die direksie daarop aanspraak dat hulle omdraaistrategie reeds begin vrugte afwerp. As die afdraendepad van Senwes in die volgende twee jaar dieselfde koers as die afgelope twee jaar volg, sal die maatskappy teen 2004 finaal bankrot wees." Hysê aandeelhouers se belang in Senwes is nou 11 % van die totale bates, terwyl dit in die vorige boekjaar nog 16 % was. Dit beteken dat byna 90 % van alle Senwes-bates nou deur kapitaal van buite gefinansier word wat die risiko van insolvensie wesenlik laat toeneem. Hy het ook verwys na die uitgestelde belasting van R113,2 miljoen wat in Senwes se finansiële state as 'n bate aangegee word. Dit is geheel en al teenstrydig met die SA Standpunte van Algemeen Aanvaarde Rekenkundige Praktyk, het mnr. Labuschagne gesê.

27 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
+0.1%
Rand - Pond
19.28
+0.2%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,629.24
+0.4%
Silwer
18.33
-0.1%
Palladium
2,084.75
+2.0%
Platinum
852.00
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot