AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10000
-116,00
CORN
20 Mrt
-
4460
-41,00
SOYA
20 Mrt
-
9211
-164,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
4150
-3,00
YMAZ
20 Mrt
-
4209
1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Ses aangekeer vir moord op gesin

Ses verdagtes is aangekeer vir ondervraging rakende die moorde van ‘n Vrystaatse boer en sy gesin, sê die Polisie.

Ses verdagtes word tans ondervra oor die moorde van mnr. Attie Potgieter, sy vrou Wilna, en sy drie jarige dogter, Willemien, op die plaas Tweefontein tussen Lindley en Steynsrus in die Vrystaat.


Sers. Majang Mosupa sê die eerste verdagtes is omstreeks 14:30 Donderdagmiddag (2 Desember) aangekeer. Die grusame moorde is die oggend om 08:45 by die Polisie aangemeld.


Drie van die verdagtes is plaaswerkers, en een is ‘n plaaswerker van ‘n naburige plaas. Die ander twee verdagtes is woonagtig in die informele nedersetting van Lindley. “Hulle is tans in aanhouding vir ondervraging, maar nog niemand is op aanklagte van moord in hegtenis geneem nie,” verduidelik Mosupa.


Die voorval

Potgieter en sy gesin is vermoedelik Woensdagaand vermoor, maar hul liggame is eers Donderdagoggend gevind. Mosupa sê Potgieter se lyk is buite die huis gevind, terwyl sy vrou en kind se liggame in hul slaapkamer gevind is. Hy is vermoedelik doodgesteek terwyl sy vrou en kind elk ‘n kopwond gehad het.


Die Polisie het nog nie besonderhede bekendgemaak oor wat presies gebeur het nie. Mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van Vrystaat Landbou se veiligheidskomitee, sê volgens die inligting wat hy ontvang het, het Potgieter glo drie verdagte mans by sy hek opgemerk, maar hy weet nie wat daarna gebeur het nie.


Mosupa sê hy is nie seker of nog verdagtes by die saak betrokke is nie, maar dit sal duidelik word soos wat die ondervraging voortgaan.


3 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.51
-0.5%
Rand - Pond
22.57
-0.9%
Rand - Euro
19.76
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.36
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.4%
Platinum
971.12
+0.3%
Palladium
1,405.20
-0.5%
Goud
1,986.72
-0.1%
Silwer
22.56
-0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,874
+1.3%
Alle aandele
73,335
+1.1%
Hulpbronne 10
64,999
+3.4%
Industriële 25
98,337
+1.3%
Finansiële 15
14,879
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot