AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Ses verdagtes in polisie uniform in hegtenis na aanval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van die vyf mans wat op 9 Februarie ’n KwaZulu-Natalse boer probeer beroof het terwyl hulle hulself as polisiebeamptes voorgedoen het, het onder meer ’n volledige polisie-uniform en weerkaatsbaadjies met die woord “POLICE” op die rugkant gedra. Foto: Verskaf
Van die vyf mans wat op 9 Februarie ’n KwaZulu-Natalse boer probeer beroof het terwyl hulle hulself as polisiebeamptes voorgedoen het, het onder meer ’n volledige polisie-uniform en weerkaatsbaadjies met die woord “POLICE” op die rugkant gedra. Foto: Verskaf
Slegs ’n week nadat aanvallers in polisie-uniforms ’n boer en sy vrou van KwaZulu-Natal beroof het, het dieselfde groep glo weer op dié plaas toegeslaan, maar dié keer is ses mans in hegtenis geneem.

KwaNalu en die polisie het boere van KwaZulu-Natal verlede week gewaarsku teen verdagtes in polisie-uniforms wat plase aanval.

Landbou.com het verlede week berig vier plase in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap is die afgelope weke aangeval deur rowers wat hulself as polisiebeamptes voorgedoen het.

Volgens WhatsApp-boodskappe van landelike veiligheidsgroepe is drie plase in die suide van KwaZulu-Natal in die distrikte Port Shepstone, Swartberg/Franklin en Kokstad die afgelope dae aangeval. ’n Plaas in die distrik Addo in die Oos-Kaap is ook verlede week deur aanvallers in polisie-uniform aangeval.

Dieselfde groep?

Ses mans, tussen die ouderdomme van 40 en 42, is gisteraand in hegtenis geneem nadat hulle ’n boer en sy vrou in die distrik Franklin aangeval het. Luidens ’n verklaring deur die polisie dui ’n voorlopige ondersoek daarop dat dit dieselfde groep mans was wat verlede week (Dinsdag 7 Februarie) dieselfde boer en sy vrou beroof het.

Die boer kon gisteraand betyds hulp ontbied en die aanvallers het van die toneel gevlug in hul voertuig. Die polisie en ander belanghebbers het inligting oor die aanval en aanvallers opgevolg en die ses mans is in verskillende areas in hegtenis geneem.

Tydens die soektog het die verdagtes opgemerk dat die polisie en veiligheidswagte se voertuie hul nade, en ’n skietery het ontstaan. Niemand is tydens die skietery gewond nie.

Die verdagtes het in die rigting van Kokstad en Harding gery. Drie voertuie is op die deursoek en weerkaatsbaadjies van die polisie, 58 patrone en vier ongelisensieerde wapens is in die voertuie gevind. Twee van die wapens wat gevind is, het aan die boer behoort. ’n Saak van roof is tydens die vorige aanval by die Franklin-polisiekantoor aangemeld.

Die ses verdagtes sal môre in die landdroshof in Kokstad verskyn op aanklagte van poging tot moord, poging tot roof, die voordoen as ’n polisiebeampte en die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie. 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot