AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sewe mense vermoor op Vrystaatse plaas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Conrad Borman
Ter illustrasie. Foto: Conrad Borman
In ’n grusame voorval is sewe mense vandag op die plaas Lismore in die distrik Kestell dood aangetref.

Volgens brig. Motantsi Makhele, polisiewoordvoerder, het die eienaar van die plaas op die lewelose liggame van ses vroue en ’n jong man. Die slagoffers is doodgeskiet. Die motief vir die moorde is in dié stadium onbekend.

Die name van die oorledenes en hul ouderdomme word weerhou tot hul naasbestaandes die geleentheid gehad het om hulle uit te ken.

Lt.genl. Baile Motswenyane, provinsiale polisiekommissaris, wat die toneel besoek het, het opdrag gegee dat alle belanghebbendes deur die aktiveringsplan gemobiliseer word sodat met die misdadigers afgereken kan word.

“Ek het die span opdrag gegee om dag en nag te werk. En laat ek die misdadigers waarsku: Hulle kan hardloop, maar die magtige hand van reg en geregtigheid sal hulle inhaal.”

Enigiemand met inligting oor die moorde word versoek om kol. Ben Bolsiek of die provinsiale eenheid teen georganiseerde misdaad te kontak by 082 466 8530, of Crime Stop te kontak by 08600 10111. Inligting kan ook op die MySAPS-toepassing gedeel word.

Dr. Jane Buys, veiligheidrisiko-analis by Vrystaat Landbou, sê die organisasie veroordeel die brutaliteit van die moorde, waar onskuldige mense op so 'n wreedaardige manier vermoor is, ten sterkste. "Ons vertrou dat die polisie die oortreders vinnig sal opspoor en verseker dat die nodige bewyslas bekom word, sodat hul swaar deur die regstelsel gevonnis kan word." 

* Hierdie artikel is aangepas op 18 Julie 2022.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
-0.2%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,719.90
-0.4%
Silwer
20.79
-1.3%
Palladium
2,300.96
-0.9%
Platinum
924.68
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot