AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Shell moet skaliegas-bewerings terugtrek

Die oliereus Shell het opdrag gekry om sy bewerings oor die ontginning van skaliegas terug te trek, aldus die TKAG.

Die oliereus Shell het opdrag gekry om sy bewerings oor die ontginning van skaliesgas in die Karoo terug te trek, sê die Treasure the Karoo Action Group (TKAG).


Mnr. Jonathan Deal, hoof van die groep, sê hulle is baie bly oor die bevinding van die Gesagsowerheid vir Reklame-standaarde (ASA).


Hy sê die klag is gelê nadat verskeie advertensies vroeër die jaar in koerante en weekblaaie verskyn het waarin Shell bewerings oor die omstrede ontginning van skaliegas en hidroliese ontginning maak.


“Ons is baie bly, want ons het baie geld belê in dié klag. Ons moes groot regskoste aangaan om seker te maak die klagte is volledig en bevat alle moontlike detail, want ons het geweet Shell het genoeg hulpbronne en finansiering om ’n volledige voorlegging te maak,” aldus Deal.


Kyk hier foto's van 'n optog in Kaapstad teen Shell se planne.


Bewerings nou gestop

Volgens Deal beteken ASA se bevinding dat die maatskappy dié bewerings nie weer in enige vorm van reklame mag gebruik nie.

“En ons sal ’n wakende oog oor alles hou om seker te maak dit is die geval.”


Hy sê dit is wel vir hom eienaardig dat Shell, in reaksie op die bevinding, in mediaberigte gesê het hy het slegs die advertensies aangebied met inligting soos wat hy die tegniese proses verstaan het.


Luidens ’n berig op Nuus24.com sê Shell hy is teleurgesteld in die uitspraak, en dat hy bloot inligting aan die publiek wou deurgee oor die proses in die Karoo.


’n Groter bekommernis

Deal sê dit is duidelik dat Shell met die proses wil voortgaan om prospekteerregte in die Karoo te kry. Die TKAG sal die oliereus bly beveg.


“Die grootste bekommernis is net dat hulle die nodige navorsing en ondersoeke (wat die staat onderneem het om te doen) oor die tegnologie en prosesse nog gedoen en voltooi moet word.


"Want, as Shell sou besluit om hom te onttrek, is daar niks wat ’n ander groep keer om dieselfde te wil kom doen nie,” sê Deal.


Bron: Nuus24.com


Kyk na die video: "Jy sal sterf vir water"


7 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot