AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Shell vol hoop oor skaliegas

Die petrolreus Shell glo steeds dat sy aansoek vir die soeke na skaliegas in die Karoo sal slaag.

Die petrolreus Shell glo steeds dat sy aansoek vir die soeke na skaliegas in die Karoo sal slaag.

Dít ondanks die feit dat hy nog nie ’n antwoord van die Regering ontvang het oor die tydraamwerk van die moratorium op die uitreik van lisensies vir hidrouliese breking nie, sê mnr. Elton Fortuin, kommunikasiebestuurder van Shell SA.

Fortuin het ’n groep Suid-Afrikaanse joernaliste vergesel wat Pinedale in Wyoming, Amerika, besoek het om eerstehands te sien hoe hidrouliese breking daar gedoen word.

“Omdat Shell na deursigtigheid strewe, beskou hy die media se rol in dié verband as deurslaggewend. Ons eerbiedig egter terselfdertyd die Regering se besluit om eers die nodige navorsing te doen aangesien hy uiteindelik ’n besluit sal moet neem wat in belang van alle landsburgers is.”

Veldtog vir eers teruggehou

Volgens Fortuin het Shell in die lig van die beswaar wat die aksiegroep Treasure the Karoo (TKAG) by die advertensiestandaarde-Owerheid ingedien het, besluit om vir eers sy advertensieveldtog in die media terug te hou. “ Ons het ons kant van die saak skriftelik ingedien.”

Fortuin sê ondanks heftige teenkanting wat tydens die konsultasieproses teen die ontginning van skaliegas uitgespreek is, daar ook talle grondeienaars is wat agterna hulle steun daaraan toegesê het.

Hy het ten sterkste ontken dat sy maatskappy hom op skoolkinders toespits om sy planne te ondersteun. “Hoewel die beweringe ongelukkig is, neem ons die vrese en standpunte van alle belangegroepe ernstig op.”

• Landbouweekblad was deel van die span wat Amerika op uitnodiging van Shell besoek het. Lees eersdaags ‘n volledige verslag oor die besoek.

17 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot