AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Shoprite-groep rig 22 nuwe sonkragpersele op

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Shoprite groep se winkel in Beaufort-Wes huisves een van die groep se sonkragpersele. Foto: Verskaf
Die Shoprite groep se winkel in Beaufort-Wes huisves een van die groep se sonkragpersele. Foto: Verskaf
Die Shoprite-groep wil teen 2026 hernubare krag vir 25% van sy bedrywighede gebruik.

Die Shoprite-groep het vanaf Februarie tot September vanjaar 22 nuwe sonkragpersele opgerig ten einde teen 2026 hernubare krag vir 25% van sy bedrywighede te gebruik. Die groep het reeds 42 van dié persele opgerig op onder meer Beaufort-West, Ficksburg, De Aar, Bronkhorstspruit, Vryburg, Kathu en Parys.

Die nuwe persele sal die groep in staat stel om volgende jaar 29 280 MWh krag, 138% meer as vanjaar, op te wek. Dit is gelykstaande aan die krag wat 14 rugbyvelde se sonkragpanele sou opwek. Dit is ook ook gelykstaande aan die krag wat 2 674 huishoudings in ’n jaar gebruik en verlig dus die druk op die nasionale kragnetwerk.

Die oprigting van die persele vorm deel van Shoprite se strategie om klimaatsverandering teen te werk. Benewens die oprigting van sonkragpersele speel verkoelde vragmotors en sonkrag-aangedrewe sleepwaens ook ’n groot rol in dié strategie.

Mnr. Sanjeev Raghubir, volhoubaarheidsbestuurder by Shoprite, sê die oogmerk is om die groep se indirekte vrystelling van kweekhuisgasse te verminder en sy kragdoeltreffend te verbeter om sy kragkoste van sowat R3 miljard te bestuur. Terselfdertyd wil die groep die veerkragtigheid en aanpasbaarheid van sy bedrywighede en voorsieningsketting versterk.

Die groep beoog om in die toekoms meer op sonkrag en ander hernubare krag staat te maak om uiteindelik teen 2050 geen kweekhuisgasvrystellings te hê nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot