AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Shrek beweeg aan na groener weivelde

’n Nieu-Seelandse Merino, wat beskryf is as ’n ikoniese Kiwi met ’n ongelooflike persoonlikheid, is die naweek uitgesit.

’n Nieu-Seelandse Merino, wat beskryf is as ’n ikoniese Kiwi met ’n ongelooflike persoonlikheid, is die naweek uitgesit.


Dié Merino, bekend as Shrek, is in 2004 gevind nadat hy ses jaar lank vermis was. Daar was intussen aangeneem dat die skaap dood is. Nieu-Seelanders is ietwat verknog aan skape en dié diere se getal oortref die menslike bevolking van die land met 10 tot 1.


Beroemde skaap

Die skaap is destyds vir die eerste keer in ses jaar geskeer. Die geleentheid is op televisie uitgesaai en die wol het amper 27 kg geweeg. Shrek is ook na die land se parlement gevlieg om die destydse premier te ontmoet en hy het verskeie ander openbare verskynings gemaak, onder meer om geld vir liefdadigheid in te samel.


Sy eienaar, mnr. John Perriam, het die 16-jarige skaap dié naweek uitgesit nadat sy gesondheid probleme veroorsaak het.


Wolbemarker

“Hy het ’n ongelooflike persoonlikheid gehad. Hy was baie lief vir kinders en was regtig goed met bejaardes in tehuise,” vertel hy.


Shrek het ’n ook groot kampvegter vir die wolbedryf in Nieu-Seeland geword en het die bedryf in die land bemark.


Daar sal later dié week ’n gedenkdiens vir Shrek gehou word. Hy sal veras word en sy as sal later van Mount Cook af gestrooi word.


Bron: The Independent en CNN.com

8 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot