AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Silobedryf moet R21 miljoen opdok

Vier van die 18 silo-eienaars wat deur die Mededingingskommissie ondersoek is, moet gesamentlik meer as R21 miljoen opdok.

Vier van die 18 silo-eienaars wat deur die Mededingingskommissie ondersoek is, moet gesamentlik meer as R21 miljoen opdok.


Die kommissie het die wyse waarop silo’s se daaglikse opbergingstariewe bepaal word, op 17 Maart 2009 begin ondersoek. Die ondersoek het aangetoon dat alle lede van die Graansilo-industrie ingestem het om graan daagliks teen dieselfde tarief op te berg.


Mnr. Oupa Bodibe, bestuurder van belanghebber-verhoudings by die kommissie, sê Safex se opbergingstarief het gedien as ’n verwysing vir die mark vir graanopberging, wat tot onregstreekse prysvasstelling gelei het.


Afgri, Kaap Agri, MGK en Suidwes het almal met die kommissie geskik. Die maatskappye het vir onderskeidelik R1 529 726, 63 (Suidwes), R26 800 (MGK), R1 199 075, 36 (Kaap Agri), R15 600 000 (Afgri), R2, 1 miljoen (RMB) en R 520 290 (NWK) met die kommissie geskik in dié saak.


Graanhandelaars ook beboet

Rand Merchant Bank en NWK het intussen met die kommissie geskik in ’n markverdeling-saak.


In 2005 het die bank en NWK ’n kontrak gesluit waarvolgens hulle ooreengekom het om terreine toe te ken en kliënte te verdeel. Volgens dié kontrak sou graan, wat deur bank besit is, in NWK se silo’s opgeberg word.


Al dié sake moet steeds voor die Mededingingstribunaal dien vir bekragtiging.

Lees Landbouweekblad vir verdere besonderhede.


7 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot