AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Sindikaat skaapdiewe vasgetrek

’n Sindikaat skaapdiewe in die Vrystaat het hul moses teëgekom nadat hulle 'n boer se skape wreed doodgeslaan en keelaf gesny het.

'n Sindikaat skaapdiewe is aangekeer pas nadat ’n ooi wreed doodgeslaan en keelaf gesny is. Die skade beloop meer as R65 000, berig Volksblad.

Volgens mnr. Hennie van Graan, ’n boer naby die Glen-landboukollege naby Bloemfontein, is 26 van sy SA Vleismerino-ooie, drie lammers en ’n ram van R7 000 vermoedelik eers met bofbalkolwe doodgeslaan en toe keelaf gesny.

Sestien van die ooie het lammers gehad, wat nou tuis versorg moet word. Die res was dragtige ooie wat binnekort sou gelam het. Een lam se bene is ook gebreek en net daar gelos. Die ram is ook in die veld doodgeslaan, geslag en sy ingewande agtergelaat, word berig.

Van Graan sê hy het net die hoogste lof vir die polisie se veediefstaleenheid in Bloemfontein wat slegs ure ná die voorval ses diewe met die karkasse in ’n bakkie betrap het. Die vermoede is dat hulle deel is van 'n sindikaat. Hulle sal eersdaags in die hof verskyn.

Bron: Volksblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
19.32
+0.4%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,634.65
-0.5%
Silwer
18.72
-0.8%
Palladium
2,055.00
-0.9%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot