AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Sir David Graaff oorlede

Sir David Graaff is 24 Januarie op die De Grendel-landgoed buite Kaapstad oorlede en was ’n geliefde in die vee­ en wynbedryf.

Hy sal sir David Graaff altyd onthou as ’n gasvrye man wat diep wyshede kon kwytraak terwyl hy rustig aan sy bekende kromsteelpyp suig, sê mnr. Jan Vosloo, rasdirekteur van die SA Vleismerinogenootskap oor Graaff (74).

Graaff is volgens sy weduwee, lady Sally Graaff, vreedsaam aan kanker oorlede na ’n kort siekbed. Vosloo sê die De Grendel SA Vleismerino­stoetery was die heel eerste SA Vleismerino­stoetery wat na die stigting van die SA Vleismerino Telersgenootskap in 1950 geregistreer is.

Die boerdery was vir 63 jaar lid van die genootskap tot 2013, toe Graaff die SA Vleismerino­stoetery ontbind en met kommersiële kuddediere voorgegaan het. Graaf, soos sy pa en oupa, was baie bekend in Holstein­geledere en die De Grendel Holstein­stoetery, wat meer as 102 jaar oud is en sedert 1912 by die Holstein Telersgenootskap geregistreer is, is

landwyd bekend.

In 2007 is die genootskap se 75 ste-­verjaardagvieringe op De Grendel gehou by die nuwe wynkelder op die landgoed. ’n SA Vleismerinokursus en ­vagkompetisie het daarmee gepaard gegaan. “Hy was baie gasvry en sy plaas se deure was altyd oop.”

Graaff, ook ’n bekende wynmaker, was vir 11 jaar ’n lid van die parlement, was die seun van die kleurryke sir De Villiers Graaff (sir Div, soos almal hom geken het) en die kleinseun van sir David Pieter de Villiers Graaff. Lady Graaff sê hulle was meer as

45 jaar getroud en die egpaar het saam “ ’n vervullende lewe” gehad.

’n Seun, mnr. Robert Graaff van Ceres, is in 2007 as die Jongboer van die Jaar vir die Wes-­Kaap, sowel as die Nasionale Jongboer van die Jaar aangewys. Nie algemeen bekend nie, is dat die Graaffs die enigste gesin in Suid­-Afrika is wat die aristokratiese titel van baron dra, wat deur koning Edward VII aan die eerste sir David Graaff toegeken is. Die titel gaan nou oor na De Villiers Graaff, die oudste seun.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot